‘n Gewone dag by my township-skool

deur Latashia Ray Jou ma se poes! Ek sit by my lessenaar en tuur uitdrukkingloos oor die rommelbestrooide skoolwerf uit. My vinger trommel liggies op die natgeswete pen in my hand. ‘n Siniese glimlag speel-speel om my mondhoeke. Ek dink terug aan die eerste keer toe ek hierdie gruwelwoorde moes aanhoor. Dit was drie jaar

Lees verder: ‘n Gewone dag by my township-skool

‘Résistance Identitaire’

Een honderd en vyftig mense van oor die hele Bretanje het Saterdagmiddag in Vannes, in Frankryk, byeengekom vir ‘n konferensie oor immigrasie wat ook lewendig oor die internet uitgesaai is. Dit was die eerste byeenkoms van sy soort wat drie verskillende en dikwels teenstrydige groepe byeengebring het: Ondersteuners vir Bretonse onafhanklikheid, die voorstanders van ‘n

Lees verder: ‘Résistance Identitaire’

Dit sál reën vir Londen se Olimpiese Spele

As dit nie reën vir die opening van die Olimpiese Spele in Londen nie, sal ‘n regte wolk oor die stadion sorg daarvoor, het die organiseerders van die openingseremonie onthul. Lees hier.   Данильченко Юрий Брониславович Харьков

Lees verder: Dit sál reën vir Londen se Olimpiese Spele

Ondersteun PRAAG deur ons boeke en internetdienste te koop

Praag het so pas ‘n nuwe boek gepubliseer, dié keer ‘n Suid-Afrikaanse uitgawe van mnr. Jared Taylor se White Identity – racial consciousness in the 21st century. Die boek is voorsien van ‘n voorwoord deur dr. Dan Roodt. Bestel bogaande werk by die spesiale webwerf wat ons vir die boek geskep het of stuur ‘n

Lees verder: Ondersteun PRAAG deur ons boeke en internetdienste te koop

Newsweek se voorblad wat nooit verskyn het nie

Die teenwoordigheid van Tina Brown bo-aan Newsweek se mashoof is nêrens meer duidelik as op die voorblaaie van die tydskrif self nie, van S&M tot foto’s van prinses Diana wat erg oorgewerk is. Brown bly die koningin van sensasie. Maar sy het onlangs ‘n rasse-bloutjie geloop, met haar “wonderlike idee” wat toe nooit gerealiseer het

Lees verder: Newsweek se voorblad wat nooit verskyn het nie

Ope brief aan Radio Pretoria

Hiermee gee ek kennis dat ek nie meer bereid is om as nuuskommentaarskrywer vir Radio Pretoria op te tree nie. Wees verseker dat ek lank en diep oor hierdie saak gedink het omdat dit eintlik die enigste vlak (benewens ‘n aftrekorder) is waarop ek nog enige betrokkenheid by Radio Pretoria het, na ‘n leeftyd van

Lees verder: Ope brief aan Radio Pretoria

SABC weier om rugby uit te saai

Rugbyondersteuners sonder DStv kan weer die geleentheid om die rugbytoets tussen Suid-Afrika en Engeland hierdie naweek te kyk, misloop, volgens ‘n berig Woensdag. Die SAUK het gesê, volgens SuperSport, hulle stel nie belangstel in die aankoop van die uitsaairegte vir die eerste wedstryd in die reeks nie. Die regte vir kragmeting wat verlede Saterdag gespeel

Lees verder: SABC weier om rugby uit te saai

Cele se plaasvervanger aangekondig

Mangwashi Victoria (Riah) Phiyega is Dinsdag as Suid-Afrika se eerste vroulike nasionale polisiekommissaris aangewys. Pres. Jacob Zuma het in Pretoria aangekondig dat sy genl. Bheki Cele sal vervang. Phiyega is op die oomblik die voorsitter van die presidensiële staatsondernemings-hersieningskomitee en is ‘n direkteur van Tsa Rona Investments. Phiyega, wat in Polokwane gebore is, het voorheen

Lees verder: Cele se plaasvervanger aangekondig