Praag het so pas ‘n nuwe boek gepubliseer, dié keer ‘n Suid-Afrikaanse uitgawe van mnr. Jared Taylor se White Identity – racial consciousness in the 21st century. Die boek is voorsien van ‘n voorwoord deur dr. Dan Roodt.
Bestel bogaande werk by die spesiale webwerf wat ons vir die boek geskep het of stuur ‘n e-pos aan inlig[by]praag.org.
Benewens boeke en e-boeke, verskaf PRAAG egter ook internetdienste. Ons basiese ADSL-diens kos slegs R200 per maand, met 3 Gigagrepe se bandwydte ingesluit! Dis baie makliker as om by Telkom, Vodacom of enige ander plek aansoek te doen, want ons handel die hele proses sommer per e-pos af. Ons vul selfs vir u die vorm in.
Dan verkoop ons nog e-lesers, tabletrekenaars, rekenaaronderdele, skootrekenaars, oorfone, luidsprekers en ‘n verskiedenheid tegnologiese produkte teen uiters mededingende pryse. Moenie huiwer om navraag te doen nie.
Hier is die adres weereens:
inlig[by]praag.org
