Mary Metcalfe sal nog droom van Verwoerd

Wie onthou nog vir Mary Metcalfe? Die voormalige direkteur-generaal van hoër onderwys wat ons telkemale aan die leergierigheid van swart kinders herinner het en dat hulle geneigdheid om te antwoord dat drie maal drie ses is, ‘n nalatenskap van apartheid is? Metcalfe moes gister aanbevelings aan die departement van basiese onderwys maak om Limpopo se

Lees verder: Mary Metcalfe sal nog droom van Verwoerd

Klok lui vir Manuel-, Barclays-, Absa-geveg

Trevor Manuel, die Minister in die presidensie verantwoordelik vir die Nasionale Beplanningskommissie, is woedend oor Terry Crawford-Browne se voorstel dat hy vir meineed en geldwassery in verband met die wapentransaksie ondersoek moet word. Die aktivis het aan die lig gebring in sy voorlegging aan ‘n regterlike kommissie van ondersoek na die wapentransaksie verlede maand, dat

Lees verder: Klok lui vir Manuel-, Barclays-, Absa-geveg

Twee vas na plaasaanval

Twee mans is in hegtenis geneem ná ‘n rooftog en verkragting op ‘n plaas buite Ladismith in die Klein Karoo, het die Wes-Kaapse polisie gesê. Kapt. Bernadine Steyn sê die huis se inwoners het geslaap toe twee mans Vrydag deur ‘n slaapkamervenster toegang tot die woning gekry het. Die verdagtes het die 43-jarige man aangerand

Lees verder: Twee vas na plaasaanval

‘ANC vandaliseer Afrikaans’

Koos van der Merwe, hoofsweep van die Inkatha-vryheidsparty (IVP), het die ANC daarvan beskuldig dat die regering Afrikaans vandaliseer. “Die ANC hou aan met sy kulturele vandalisering van Afrikaans,” het Van der Merwe in ‘n verklaring gesê. “Die nuutste blatante voorbeeld is dat die regering ses vol blaaie se advertensies vir vakante poste in Rapport

Lees verder: ‘ANC vandaliseer Afrikaans’

Wit bestuurder sterf na bakstene van N2-brug

‘n Wit bestuurder is noodlottig getref deur bakstene wat van ‘n voetgangerbrug gegooi is, berig Beeld. Die eienaar van ‘n veiligheidsmaatskappy is onder die N2-hoofweg in die suide van Durban raakgegooi in sy motor met ‘n baksteen wat hom teen die kop getref het. Mike Nannucci (71), ‘n bestuurder van Minnaar Security, is Donderdag omstreeks

Lees verder: Wit bestuurder sterf na bakstene van N2-brug

Obama samel geld in China in vir herverkiesing

Barack Obama sal bedrywig wees in Augustus om fondse in te samel vir sy herverkiesing as president van die VSA. Hy sal onder meer in Switserland, Swede, Parys asook… Kommunistiese China aandoen om geld in te samel. Hier is die lys van sy verskynings. Олександр Фільчаков прокурор

Lees verder: Obama samel geld in China in vir herverkiesing

Clinton wil swart kinders help oplei

Bill Clinton, voormalige president van die VSA, wil ondersteuning werf vir ‘n liefdadigheidsorganisasie in Suid-Afrika. Die organisasie voorsien opleiding aan arm Suid-Afrikaanse skoolkinders om hulle glo vir ‘n beter toekoms toe te rus. Clinton sê die liefdadigheidsorganisasie wil die gapings wat die staat se dienste nie kan vul nie, probeer vul. “Ek hoop ek kry

Lees verder: Clinton wil swart kinders help oplei

Franse party wil Madonna dagvaar

Frankryk se Nasionale Front gaan Madonna dagvaar nadat sy beeldmateriaal van partyleier Marine Le Pen met ‘n swastika bo op haar gesig by ‘n konsert in Parys Saterdag vertoon het, het ‘n amptenaar van die party gesê. Die video wat op ‘n groot skerm vertoon is, is reeds gebruik op die ander bene van die

Lees verder: Franse party wil Madonna dagvaar

Nasionaliseer Sasol, sê SAKP

Die petrochemiese maatskappy Sasol moet genasionaliseer word of onderworpe wees aan ‘n superbelasting op sy winste, het die SAKP aan die einde van sy vier-dag nasionale kongres gesê. Die party het ook besluit dat militêre personeel in ontwikkelingsprojekte regoor die land gebruik moet word. Die SAKP se adjunk-sekretaris-generaal Jeremy Cronin het gesê dit kos Sasol

Lees verder: Nasionaliseer Sasol, sê SAKP

Ping verloor op ras

Afgevaardigdes van Suider-Afrika was uitgelate na die nuus dat Suid-Afrika se minister van binnelandse sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, Jean Ping as die nuwe voorsitter van die AU-Kommissie vervang het. Haar kandidatuur is gesteun deur swart Afrikalande wat klaarblyklik nie omgee vir wit ekonomiese mag nie. Dit maak Dlamini-Zuma die eerste kandidaat van Suider-Afrika en die eerste

Lees verder: Ping verloor op ras