Teen dagbreek op 16 Desember 1838 het die mis opgeklaar. Sowat 10 000 Zoeloekrygers onder Dambuza (Nzobo) en Mhlela het herhaaldelik op die Voortrekkerlaer afgestorm. Die trekkers kon telkens die aanvalle stuit. Pretorius het sy broer, ‘n tolk en ‘n paar vrywilligers gestuur om die Zoeloes uit te daag om te kom veg — nie
Swart, swarter, Suid-Afrika
Van alle hoflike gebare en mooi praatjies van die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, teenoor die Afrikaners het nie veel oorgebly nie. Voordat hy president geword het is hy dikwels gesien by of met Afrikaners om hom. Hy woon Solidariteit se kongres by, hy besoek verarmde witmense in plakkersdorpe in Pretoria, en hy nooi landbouleiers om met
Mulder kritiseer VSA se landbougesindheid
“Die geskiedenis gaan ‘n harde oordeel vel oor die lande van die Wêreld Handelsorganisasie wat ‘n wag en sien houding inneem oor die belangrike Doha-voorstelle terwyl duisende mense in die landbousektor hulle werk verloor en miljoene honger moet gaan slaap,” het dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou gesê. Dr. Mulder het as hoof van die
Palestyne gaan druk vir ‘n staat
Magmoed Abbas, het gesê hy is vasbeslote om ‘n stemming oor die Palestynse staat by die VN later hierdie maand af te dwing, ongeag die intense diplomatieke druk op die veteraan-Palestynse leier deur Israel en die VSA. “Wat ook al die druk is, ek dink ons gaan na die VN. . . hierdie maand om
Internettoegang – wie is die goedkoopste?
Duisende mense gebruik elke dag die internet, hetsy by die huis, hetsy by die werk of beide. Baie Afrikaners gebruik 3G-toegang maar dit is ‘n medium wat redelik duur is. ADSL is die medium wat per Gigagreep die goedkoopste is terwyl WIFI oftewel koordloos op die oomblik die duurste is. Nie lank gelede nie was
Jeugliga soek steeds ‘politieke’ oplossing
Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe gaan van aangesig tot aangesig met sy politieke aartsvyande te staan kom as hy Vrydag teen Julius Malema en ander ANC-Jeugligaleiers getuig. Mantashe sal voor die ANC se nasionale dissiplinêre komitee verskyn om die aanklag dat Malema en sy kamerade ‘n vergadering van die regerende partybase verlede maand binnegestorm
Zille skuif Wes-Kaapse misdaad af op ANC
Wes-Kaapse Premier, Helen Zille, sal ‘n dringende vergadering met President Jacob Zuma aanvra om die dwelm-en alkohol “pandemie” te bespreek. Zille sê die probleem is buite beheer en is verantwoordelik vir 80% van die geweldsmisdade in haar provinsie. Volgens Zille, is die dwelm-en alkohol verslawingskrisis in die Wes-Kaap erger as MIV/vigs of enige ander openbare
Rugby sal sonder Afrikamusiek gespeel word
Die eentonige blaasinstrument wat Afrika se sportondersteuning kenmerk, die vuvuzela, sal nie by Nieu-Seeland se Wêreldbeker-stadions toegelaat word nie. Dié instrument is een van verskeie items wat nie by die rugby-toernooi toegelaat sal word nie. Toeskouers mag ook nie fluitjies, sambrele, rolskaatse, meubels en motoronderdele saambring om ruby te kyk nie. Toernooi-beamptes mag ook hul
Minister ontken plaasmoorde
Nathi Mthethwa, minister van polisie, het gesê alle plattelanders word deur misdadigers as sagte teikens beskou, want plase is moeilik bekombaar weens slegte paaie en groot afstande. Plattelandse polisiekantore bedien ‘n uitgestrekte gebied, het hy gesê. Die minister het gesê die moordkoers is die laagste sedert die einde van apartheid. In dié tyd het die ANC
SA bly onveilig, veral ook vir vroue
“Die Vryheidsfront Plus verwelkom die afname in meeste van die geweldsmisdade soos moord met 6,5%. Dit is duidelik dat die Wêreldbekersokker met hoër en meer sigbare polisiëring ‘n groot rede was. Suid-Afrikaners moet egter nie mislei word deur die statistiek nie. Die wêreldgemiddeld vir moord is tans 7 per 100 000 van die bevolking en
