Afgevaardigdes na Cosatu se kongres is vanoggend by die Palazzo-hotel by Montecasino opgemerk waar hulle smul aan die ontbyt teen R200 per kop. Al die afgevaardigdes in die hotel te Fourways, Johannesburg, het hul rooi T-hemde en swart pette opgehad. Afhangend van die tipe kamer wat die kliënt bespreek, kos dit tussen R3000 en R5000
Mynopstand versprei, polisie moet bontstaan
Polisie moes traangas en rubberkoeëls Woensdag teen betogers naby ‘n myn gebruik om te keer dat die opstand by die wêreld se grootste platinum-produsent Anglo American Platinum versprei. Dié onrus kom nadat stakers by mededinger Lonmin groot salarisverhogings ontvang het. Binne ure van die Lonmin-nuus dat loonverhogings van tot 22 persent toegestaan is, het werkers
Cosatu kry ‘n vuishou in die maag
Die Marikana loonooreenkomsl stel ‘n gevaarlike presedent, sê COSATU se algemene sekretaris Zwelinzima Vavi. “As dié werkers die arm van die maatskappy deur middel van ‘n onbeskermde staking op daardie manier gedraai het, wat keer Driefontein om dieselfde te doen,” het Vavi aan afgevaardigdes by Cosatu se nasionale kongres in Midrand, Johannesburg gesê. Hy was
Nissan se werkesels!
{jathumbnail off} Suid-Afrika is ‘n land waar bakkies nogal die botoon voer. Ons is nou maar net lief vir bakkies. Nissan het twee bakkies oftewel ligte handelsvoertuie soos die korrekte benaming vir die voertuie behoort te heet wat streng op die kommersiële sektor gemik is. Ons het die geleentheid benut om twee van die intreevlakbakkies
‘Beset wit grond’ beveel Contralesa-president
Contralesa se president, Hoofman Phathekile Holomisa het ‘n beroep op swart Suid-Afrikaners gedoen om op te staan en grond van die wit minderheid teen volgende jaar te beset. Hoofman Holomisa sê die ANC-regering het nie geslaag in die herverdeling van grond nie. Hy sê grond is nie van die swartes gekoop nie en dit is
Kom ons verklaar ons eie noodtoestand
Gister het ons by PRAAG ‘n berig gedoen oor die gruwelike mesmoord op mnr. Jan dut Toit (67) van die voorstad Dennesig in Middelburg. Oor die afgelope twee weke woed as’t ware ‘n burgeroorlog in Muldersdrift, net ‘n klipgooi van waar ek woon. Sowel Alyssa Botha (13) as André Jordaan (50) is afgemaai. Vanoggend stuur
Rusland sluit NRO’s oor buitelandse politieke inmenging
Die Amerikaanse regering het Dinsdag verklaar dat hy sy hulpsending in Rusland op Moskou se aandrang sluit, ‘n stap wat ontleders toeskryf aan Russiese bedenkinge oor buitelandsbefondsde sogenaamde pro-demokratiese groepe. Die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling, of USAID, het meer as $2,6 miljard oor die afgelope twee dekades in Rusland spandeer om onder meer te
Lees verder: Rusland sluit NRO’s oor buitelandse politieke inmenging
Drie Afrikanerleiers kritiseer voorstel om Afrikaans uit volkslied uit te haal
Drie Afrikanerleiers het ‘n voorstel dat Afrikaans uit die volkslied weggelaat word, heftig gekritiseer. ʼn Afgevaardigde van die polisievakbond Popcru het Maandag by die vakbondfederasie, Cosatu, se 11de nasionale kongres wat by Gallagher Estate in Midrand voorgestel dat Afrikaans uit die volkslied weggelaat word. Die land se volkslied bevat Afrikaanse en Engelse strofes van Die
Lees verder: Drie Afrikanerleiers kritiseer voorstel om Afrikaans uit volkslied uit te haal
Wittes in topposte is nie die volle verhaal nie
Die ANC verdraai die prentjie van wat werklik met regstellende aksie in die Suid-Afrikaanse ekonomie aan die gang is, deur die klem op slegs die topposte in die ekonomie te laat val. Volgens die 12de jaarverslag van die Kommissie vir Billike Indiensneming, wat sopas bekend gestel is, beklee wit mans 55% van die topposte. Hierdie
Lees verder: Wittes in topposte is nie die volle verhaal nie
Kaboel-slagoffers se familie wil uit politiek bly
“Ons wil net ons seuns by die huis terughê. Hulle was gewone ouens, wat buitengewone werk in buitengewone omstandighede verrig het om vir hulle gesinne te voorsien.” So sê die gesinslede van die Suid-Afrikaners wat in Afghanistan dood is. Die boodskap van die families van die agt Suid-Afrikaanse lugvaartkenners wat tydens ‘n selfmoordbomaanval in Afghanistan
Lees verder: Kaboel-slagoffers se familie wil uit politiek bly
