Het die Afrikaanse letterkunde misluk?

Onlangs val dit my op dat Karel Schoeman reeds drie keer die Hertzogprys vir prosa ontvang het. Is daar só min bekroonbare skrywers in Afrikaans dat dit nodig was om Schoeman drie keer te beloon, wonder ‘n mens? Die Sweedse Akademie het dit nog geensins nodig gevind om enige Afrikaanse skrywer met ‘n Nobel te

Lees verder: Het die Afrikaanse letterkunde misluk?

VF+ eis skorsing van twee polisielede

Die Vryheidsfront Plus eis die onmiddelike skorsing van twee lede van die SAPD se Honde-eenheid nadat hulle na bewering die naweek ‘n lid van die publiek, mnr Bruce Swart van Germiston voor sy gesin aangerand het, sê mnr Jaco Mulder, VF Plus LPW vir Gauteng. Videomateriaal, afgeneem deur die kringtelevisiekameras van ‘n veiligheidskompleks en wat

Lees verder: VF+ eis skorsing van twee polisielede

Slim vang sy baas…

Twee huisbediendes, een uitgevat in haar werkgewer se klere en die ander wat uitgestrek op die eienaar se bed lê gedurende werksure,  het foto’s van hulself op ‘n sosiale netwerk-webwerf geplaas waartoe hul werkgewers ook toegang het. Beide bediendes het vergeet dat hulle nie hul onderskeie werkgewers as hul “vriende” van die selfoonnetwerk WhatsApp verwyder

Lees verder: Slim vang sy baas…

Mantashe: Alliansie word aangeval van links en regs

Die alliansie tussen die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party en die ANC is nog altyd aangeval deur die regse vleuel en die ultra-linkervleuel, het die regerende party se sekretaris-generaal Gwede Mantashe Donderdag gesê. “Hierdie aanvalle het nog altyd ‘n motief van … verdeel die beweging, verswak dit en uiteindelik om dit te verslaan,” het hy ‘n by

Lees verder: Mantashe: Alliansie word aangeval van links en regs

Staat mors miljarde op konsultante

Die regering bestee R33.5 miljard op konsultante vir media moniteringsprojekte, die aanplant van bome, basiese volwassene-onderwys vir polisiebeamptes en om ouditpersoneel se vaardighede te ontwikkel. Dié take kon deur staatsamptenare behartig word. Adjunk-ouditeur-generaal Kimi Makwetu het gister onthul dat in sommige gevalle vermors staatsdepartemente miljoene op kontrakterende konsultante om die werk van ander konsultante te

Lees verder: Staat mors miljarde op konsultante

E-tol deel van ‘reuse korrupsie’

Alle Suid-Afrikaners behoort die Bondgenootskap teen Stedelike Tol se regsaksie teen die Gautengse e-tolstelsel te ondersteun. Die e-tol is deel van ‘n reusagtige korrupsiespul wat die oorlewing van grondwetlike demokrasie in die gedrang bring, volgens Terry Crawford-Browne. Toe ANC-intelligensieagente onder leiding van Bheki Jacobs die fluitjie oor die wapenskandaal in 1999 geblaas het, het hulle

Lees verder: E-tol deel van ‘reuse korrupsie’

Cosatu ruk op na Swartruggens-tolhek

Cosatu sê die betoging wat by die Swartruggens-tolhek in die Noordwes beplan word, sal Vrydag voortgaan. Solly Phetoe, die vakverbond se provinsiale sekretaris, sê die protesoptog sal voortgaan ten spyte van terugslae om die polisie se toestemming te kry. Cosatu wou verlede week ‘n deurnagbetoging hou om te eis dat tolgeld of geskrap word, of

Lees verder: Cosatu ruk op na Swartruggens-tolhek

Britte sit op twee stoele oor EU

Brittanje se premier, David Cameron, het Donderdag gesê Brittanje wil nie sy rug op Europa draai nie. Dit volg nadat hy sy vennote in die Europese Unie (EU) ontstig het met ‘n aankondiging dat hy ‘n referendum oor lidmaatskap in die vooruitsig stel. Cameron het volgehou dat sy voorneme om die Britte teen die einde

Lees verder: Britte sit op twee stoele oor EU

Apokalips kom weens antibiotikum-weerstand, waarsku kenner

Brittanje se mees senior mediese adviseur het LP’s gewaarsku dat die styging in antibiotikum-weerstandige siektes ‘n ​​nasionale noodtoestand wat vergelykbaar is met ‘n katastrofiese terreuraanval, pandemiese griep of groot kusoorstromings kan veroorsaak. Dame Sally Davies, die hoof mediese beampte, het gesê die bedreiging van infeksies wat weerstand teen antibiotika bied is so ernstig dat die

Lees verder: Apokalips kom weens antibiotikum-weerstand, waarsku kenner