Die Chinese premier, Wen Jibao, het gewaarsku dat sy land ‘n terugkeer van die Kulturele Rewolusie kan beleef, indien hulle nie die nodige politieke hervormings deursien nie. “Sonder suksesvolle strukturele hervormings, is dit onmoontlik om ekonomiese strukturele hervormings aan te pak, en die vooruitgang wat ons op die dié gebied gemaak het, kan verlore gaan,”
Amanda Gouws se clichés oor ‘witwees’
‘n Week gelede het Amanda Gouws, Christi van der Westhuizen en Jan-Jan Joubert aan ‘n bespreking oor ras en “witwees” op RSG se Praat Saam-program deelgeneem. Die program het in ‘n eensydige aanklag teen blankes en hul “rassisme” ontaard, asof swartes en bruines in Suid-Afrika nie oor ‘n veel sterker rassebewussyn beskik nie. Agterna het
SAner loop Goldman Sachs
‘n Oud-Suid-Afrikaner, Greg Smith, het 12 jaar lank vir Goldman Sachs gewerk, lank genoeg om die trajek van sy kultuur, sy mense en sy identiteit te begryp. En hy kan eerlik sê dat die omgewing nou so giftig en vernietigend is as wat hy nog nooit aanskou het nie, sê hy. Smith is ‘n Stanford-gegradueerde,
Maak maar reg vir ‘n anti-wit golf
“Soos elders in Afrika waar eers die Indiër-gemeenskap in Oeganda en later die blankes in Zimbabwe vir die regerende partye se mislukkings geblameer is, is die ANC-alliansie besig om in dieselfde rigting in Suid-Afrika te beweeg,” het dr. Corné Mulder, VF Plus-hoofsweep gesê. Die jongste beskuldigings van Irvin Jim, sekretaris van NUMSA, dat witmense in
Wie het vir Dingaan geval?
лобановский класс харьков
Dale Steyn vat vlam in Nieu-Seeland
Wat staan ‘n Kiwi te doen? Hulle is die gashere vir die huidige toetsreeks en moet die kolfblaaie voorberei. O, hulle het keuses, die een so onbemoedigend soos die ander. Is die blad mak, slaan die Suid-Afrikaanse kolwers hulle boulers kis. Is die blad wild, boul die Suid-Afrikaanse boulers hulle kolwers kis. Hoe jy ook
Susan Boyle II: Die las van vervulling
Die een persoon wat onmiddellik die vervulling van ‘n droom herken het, daardie dag in Edinburgh, 2009, was Simon Cowell. Die oomblik wat die gesette vroutjie haar mond wyd getrek en begin sing het, het hy gewéét: Hier is goud! In hierdie onbeduidende, selfs koddige wesentjie, kan ware goud ontgin word, en die een skatkis
Mariniers ontwapen vir hul eie landgenoot
Minder as ‘n week nadat ‘n Amerikaanse sersant in Kandahar 16 burgerlikes na bewering vermoor het, is Amerikaanse soldate verbied om wapens na ‘n praatjie deur Leon Panetta, verdedigingsekretaris, na ‘n basis in die Helmand-provinsie te bring. Sowat 200 troepe wat in ‘n tent by ‘n Marinierkamp versamel het, is aangesê om hul outomatiese gewere
SAB glo vir Indiane se drankmisbruik verantwoordelik
Die Oglala Sioux, ‘n Amerikaanse-Indiaanstam, ‘n gemeenskap wat al lank teen armoede en alkoholisme stry, gaan ‘n groep brouerye dagvaar vir ‘n halfmiljard dollar. “Ons het geen kommentaar oor hierdie saak nie,” sê SAB Miller, een van die wêreld se voorste brouerye. Dié Suid-Afrikaanse maatskappy is een van die groot sondebokke, sê die Indiane. Alkohol
Lees verder: SAB glo vir Indiane se drankmisbruik verantwoordelik
Slegs een medialiggaam by Inligtingswetverhore
Agtien kritici sal genooi word om die verhore oor die Wet op die Beskerming van Staatsinligting later hierdie maand by te woon, maar slegs een medialiggaam sal genooi word, het ANC-LP’s Dinsdag besluit. Die SA Nasionale Redakteursforum (Sanef) is die enigste liggaam wat toegelaat sal word om te praat namens belangegroepe, het Raseriti Tau, die
