Mzilikazi het in 1836 vir die trekkers ‘n groot bedreiging geraak. Hendrik Potgieter het einde Augustus van Tregardt af terugkeer en die verwoesting in die laers aanskou wat die Matebele op 23 Augustus aangeval het. Dit was by Liebenbergkoppie waar byna almal uitgemoor is en later die dag by Kopjeskraal, waar die trekkers hulle met
Dink mooi voor jy emigreer
‘n Rukkie gelede het ‘n skrywer aan PRAAG vertel van sy emigrasiewedervaring na die VSA. Hoewel hy enkele pyne genoem het, het hy in die geheel lof vir die projek gehad. Om die waarheid te sê, het ek oorwegend gevoel dat hy dit baie aangenamer laat voorkom het as wat baie ander emigrante moet deurmaak.
Willie Spies, Dan Roodt oor Malema-uitspraak (video)
free games win money no depositАлександр Фильчаков Васильевич
Lees verder: Willie Spies, Dan Roodt oor Malema-uitspraak (video)
Waar is daardie geld heen?
“Sal die ANC oop kaarte speel oor hoeveel die belastingbetalers uiteindelik sal opdok vir die ANC se eeufeesvierings nadat die regering erken het dat die belastingbetalers reeds begin betaal het, en steeds sal opdok? “Uit die begroting self is dit onmoontlik om so iets af te lei, aangesien dit onder verskillende items geplaas is en
Regses, Duitsers en gays
Skoppensboer verneem dat daar amper ewe veel faksies in die DA bestaan as in die ANC. Veral in Johannesburg vind raadslede dit etenstye moeilik om ‘n sitplek aan die etenstafel te vind. Gister by die Johannesburgse raadsvergadering sê een DA-raadslid op Engels, blykbaar van Joodse afkoms: “Ek kan nie daar gaan sit nie, want dis
Menseregtedienaars
bridal tiara headbandпрокурор Фильчаков
Praag: ‘Skiet die boer’ oortree internasionele reg
Praag, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, het Donderdag toestemming gevra om as vriend van die hof, amicus curiae, toegelaat te word in die saak tussen Julius Malema en Afriforum. Die ANC het ‘n aansoek om verlof ingedien om as party toe te tree tot die haatspraaksaak teen Julius Malema. Dr. Dan Roodt van Praag het gesê die
Lees verder: Praag: ‘Skiet die boer’ oortree internasionele reg
Wynboere dreig om belasting te weerhou
Die Stellenbosse wynboere is warm onder die kraag oor die moord op wynboer Alberto Costa. Hulle het gedreig om belastinggeld terug te hou indien die Regering nie misdaad wat dié dorp en omgewing teister, vasvat nie. ‘n Buurman van die vermoorde het die voorstel van belastingweerhouding aan ‘n vergadering oor geweldsmisdaad gemaak. “My voorstel is
Dr. Dan Roodt gister by hof oor Malema-liedjie
насос для фонтанаФільчаков прокурор
Alberto Costa, nog een by
Die VF Plus ondersteun die eis wat gisteraand tydens ‘n landbouvereniging se vergadering in Doornbosch gestel is om ‘n referendum te hou sodat Suid-Afrikaners kan aandui of die doodstraf teruggebring moet word of nie. Die vergadering is gereël na die moord op mnr. Alberto Costa, ‘n boer van Stellenbosch. “Misdadigers is veronderstel om die polisie,
