Palestyne kla oor Obama se dubbelstandaard

Honderd Palestyne het Donderdag in Ramallah ‘n betoging teen pres. Barack Obama van die VSA se teenkanting teen VN-lidmaatskap vir Palestynse gebiede gehou. Die oproermakers het Obama se steun vir die ” Arabiese Lente” in die Midde-Ooste en Noord-Afrika teenoor sy baie lou woorde oor hul stryd om selfbeskikking op grond wat Israel na bewering

Lees verder: Palestyne kla oor Obama se dubbelstandaard

Media24 dra by tot ‘eenselwige menings’

Aanvalle op groot mediamaatskappye tydens ‘n parlementêre indaba oor transformasie en diversiteit in die media is deur die ANC geloods. Suid-Afrika se vier groot drukmediamaatskappye, te wete Media24, Independent, Avusa en Caxton, is Donderdag kwaai geroskam. Die vier besit 88% van alle gedrukte sirkulasie. Die vier groepe is uitgesonder vir kritiek omdat hulle kleiner koerante

Lees verder: Media24 dra by tot ‘eenselwige menings’

Appèl aan ANC toegestaan teen ‘skiet die Boer’-uitspraak

Die ANC se aansoek om verlof tot appèl teen die ‘Skiet die Boer’-uitspraak is Donderdag in die Suid-Gautengse Hooggeregshof toegestaan teen die beslissing dat Malema skuldig aan haatspraak is. Regter Colin Lamont het in die gelykheidshof bevind dat die woorde “dubula iBhunu” (“skiet die Boer”) op haat­spraak neerkom. Die saak teen Julius Malema, president van

Lees verder: Appèl aan ANC toegestaan teen ‘skiet die Boer’-uitspraak

Pretoria-woonstelbewoners ruk handuit

Altesaam 48 mense is in hegtenis geneem toe diensleweringsbetogings by die Schubartpark-woonstelle in die Pretoriase middestad handuit geruk het. ‘n Woordvoerder van die Metropolisie, Ndumiso Jaca, sê die polisie het met rubberkoeëls op die oproerige inwoners geskiet wat die geboue aan die brand gesteek het. Betogers het bande binne die geboue aan die brand gesteek

Lees verder: Pretoria-woonstelbewoners ruk handuit

Zambië stem met geweld

Nog geweld het in Zambië uitgebreek waar woedende inwoners in ‘n dorp in die noordweste van die land die polisie en verkiesingsvoertuie met stembusse op pad na ‘n telsentrum onder die klippe gesteek het. Die voorval volg ‘n dag nadat die stemmery in ‘n nasionale verkiesing ontsier is deur oproer in verskillende woonbuurtes in Lusaka.

Lees verder: Zambië stem met geweld

Anglo gaan hoes

Voormalige goudmyners beweer hulle het siliko-tuberkulose in Anglo American se Suid-Afrikaanse myne opgedoen en dagvaar nou die maatskappy in die Londense Hoërhof. Richard Meeran van die regsfirma Leigh Day & Co, tree namens meer as 450 voormalige mynwerkers op in ‘n klas-aksie geding, en eis ‘n onbepaalde bedrag in vergoeding volgens hofstukke wat Dinsdag geliasseer

Lees verder: Anglo gaan hoes

Vlaminge by die duisende ruk op oor taal

Zowat 6000 manifestanten hebben zondagmiddag in de Vlaams-Brabantse faciliteitengemeente Linkebeek tijdens de betoging ‘Dwars door Linkebeek’ hun stem laten horen. De manifestatie werd georganiseerd door het Taal Aktie Komitee (TAK), de Vlaamse Volksbeweging (VVB) en het Halle-Vilvoorde Komitee (HaViKo). Volgens de organisatoren daagden er ongeveer 5 500 belangstellenden op. De manifestanten getooid met Dietse- en

Lees verder: Vlaminge by die duisende ruk op oor taal

‘Die mense sal opeis wat aan hulle behoort’

Die ANC-jeugliga sal in Oktober die strate invaar om die nasionalisering van myne en ‘n gelyke aandeel in die land se minerale hulpbronne op te eis, het Floyd Shivambu, woordvoerder, Woensdag gesê. “Die ANCJL neem dié stap weens ons sterk oortuiging dat die verbetering van Suid-Afrikaners se lewens nie in raadsale en eindelose onderhandelings met

Lees verder: ‘Die mense sal opeis wat aan hulle behoort’

Genocide Watch: ‘Donker wolke pak saam oor reënboognasie’

Suid-Afrika staan op die vooraand van ‘n volksmoord teen Afrikaners en “voorbereidings daarvoor is onheilspellend”, volgens die internasionale organisasie Genocide Watch. Die organisasie het Suid-Afrika vroeër vandeesmaand van kategorie 5 na kategorie 6 opgegradeer wat die risiko van ‘n volksmoord teen Afrikaners betref. ‘n Kategorie-6-land is een waar ‘n volksmoord voorberei word. Dit is slegs

Lees verder: Genocide Watch: ‘Donker wolke pak saam oor reënboognasie’