‘n Gesensureerde rasseoorlog

Toe twee wit koerantverslaggewers wat vir die Virginia-Pilot skryf onlangs in Norfolk, Va., in die VSA, deur ‘n skare van jong swartes so erg geslaan is dat hulle ‘n week van die werk moes afneem,  het dit geklink soos nuus wat gerapporteer moet word, ten minste deur hul eie koerant. Maar dit was nie. Thomas

Lees verder: ‘n Gesensureerde rasseoorlog

Buitensporige polisieoptrede teen inheemse mense in Oz

Meer as 30 inheemse [Aboriginal] regte-aktiviste is in hegtenis geneem Woensdag in Brisbane na die weiering om hulle proteskamp af te breek. Beskuldigings van buitensporige polisiegeweld is gemaak. Queenslandstaat se polisiehoof, supt. Brent Carter, het gesê Brisbane Stadsraad het gevra om die betogers te skuif van die sentrale Musgrave Park om plek te maak vir

Lees verder: Buitensporige polisieoptrede teen inheemse mense in Oz

Infrastruktuur skep ekonomiese vooruitgang

Suid-Afrika beklee ‘n plek tussen die boonste middel-inkomste-ekonomieë in ‘n Wêreldbankopname wat meet hoe doeltreffend lande handeldryf. Suid-Afrika is ook die hoogste van enige Afrika-land, volgens die “Konnekteer 2012: Handelslogistiek in die globale ekonomie” ‘n verslag wat gister vrygestel is. “Handelslogistiek is die sleutel tot ekonomiese mededingendheid, groei en die vermindering van armoede,” sê Otaviano

Lees verder: Infrastruktuur skep ekonomiese vooruitgang

Cosatu reageer op DA se uittarting

Die vyandigheid wat Dinsdag deur lede van Cosatu teenoor ‘n DA-optog in die Johannesburgse middestad gewys is, is geregverdig, het die vakbond gesê. “DA-beleidsrigtings… sal geen nuwe werke skep nie… en [sal] lei tot die verarming en onderwerping van werkers en ‘n ekonomiese ineenstorting in Suid-Afrika,” het Patrick Craven, woordvoerder, in ‘n verklaring gesê. “Dit

Lees verder: Cosatu reageer op DA se uittarting

Afrikaner neem beheer van jou eie toekoms!

Die Afrikaner behoort beheer te neem van sy eie toekoms en dit nie te laat in die hande van liberale anti- Afrikaners nie sê mnr Jaco Mulder, VF Plus LPW en leier van die party in Gauteng. Dr Piet Croucamp sê in die Rapport van 13 Mei 2012 as fassiliteerder van ‘n gesprek die afgelope

Lees verder: Afrikaner neem beheer van jou eie toekoms!

ANC-fasiliteerder oorskry alle perke

Die Afrikanerbond het met skok in die Rapport gelees hoe dr Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg in die artikel “Safari na Luthuli” van Sondag 13 Mei 2012 sy afkeer en weersin in die Afrikanergemeenskap gedemonstreer het in sy reaksie teenoor mnr Flip Buys van Solidariteit. In die artikel laat hy hom soos volg

Lees verder: ANC-fasiliteerder oorskry alle perke

DA se dreigemente aan OB ‘onverstaanbaar’

Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, sê haar voorlopige verslag oor ‘n tender waarby die Wes-Kaapse regering en ‘n advertensie-agentskap betrokke is, behoort nie tot omstredenheid te gelei het nie. Dit volg nadat die DA-leier en Wes-Kaapse premier, Helen Zille, gedreig het om Madonsela hof toe te neem nadat ‘n konsepverslag oor die omstrede kommunikasiekontrak uitgelek

Lees verder: DA se dreigemente aan OB ‘onverstaanbaar’

EU wil Griekeland behou

Die voorsitter van die Eurosone se ministers van Finansies, Jean-Claude Juncker het bevestig dat die EU Griekeland as deel van die Eurosone wil behou. Hy sê lede het gister nie eens die moontlikheid dat Griekeland die streeksliggaam verlaat op ‘n vergadering bespreek nie. Dit volg te midde van koalisie-samesprekings in Griekeland, waar nóg die politieke

Lees verder: EU wil Griekeland behou

Amnestie vir oortreders skop in

Nadat pres. Jacob Zuma op Vryheidsdag aangekondig het dat gevangenes wat nie-gewelddadige misdade gepleeg het, vrygelaat sal sal word, is 101 gevangenes uit die Pollsmoor-gevangenis in Kaapstad vrygelaat, berig die SABC. Misdade soos winkeldiefstal en huisbraak het  vir ‘n spesiale kwytskelding in aanmerking gekom. Meer as 35 000 gevangenes sal oor die hele land as

Lees verder: Amnestie vir oortreders skop in