Beslag is Donderdag gelê op dwelms met ‘n straatwaarde van meer as R900 000 in Kaapstad, het die Wes-Kaapse polisie gesê. Vier mans, tussen die ouderdomme van 32 en 37, is by ‘n drankwinkel in Maitland in hegtenis geneem, saam met twee vroue, onderskeidelik 20 en 25 jaar oud, het ao. November Filander gesê. Die
Boer geskiet toe huishulp invaller inlaat
‘n Boer is byna noodlottig gewond in ‘n skietery toe ‘n swart aanvaller wat sy huishulp ingelaat het, op hom losgebrand het, berig OFM. Ian Gaobepe, polisiewoordvoerder in die Vrystaat, sê die 33-jarige huishulp het Donderdagmiddag aan ‘n deeltydse werker toegang tot die plaashuis op Soutpan verleen. Die swart aanvaller het op die 58-jarige boer
Geen wit werk in Johannesburg: ANC
“Ons staan aan die begin van die nuwe finansiële jaar in die Johannesburg Metro en die Uitvoerende Burgemeester, Parks Tau (ANC) het dit baie duidelik gemaak dat geen werk vir wittes geskep sal word nie en dat die ANC sy Swart Ekonomiese Bemagtiging-strategie aggressief sal navolg”, het Franco de Lange, VF+ Hoofsweep in die Johannesburg
Vervalste sigarette uitgerook
‘n Man is Woensdag in hegtenis geneem nadat hy in besit van meer as R70 000 se gesmokkelde sigarette in Warmbad betrap is, het die polisie in Limpopo gesê. Die Zimbabwiese burger is in hegtenis geneem nadat polisiebeamptes wat op patrollie was sy wit Toyota Quantum Woensdagoggend op die R101 afgetrek en deursoek het, het
Die koste om presidente in die lug te hou
Die koste om president Jacob Zuma en adjunkpresident Kgalema Motlanthe na hulle onderskeie verpligtinge te vervoer sedert hulle die ampte aanvaar het, het die belastingbetaler meer as 210 miljoen rand gekos, het RSG berig In geskrewe antwoorde op twee vrae in die parlement, het die vorige minister van Verdediging, Lindiwe Sisulu gesê Zuma en Motlanthe
Rugby op die lug, nie kassie nie
Die SABC het bekendgemaak dat die oorblywende twee rugbytoetse tussen Engeland en die Springbokke regstreeks op die uitsaaier se radiostasies uitgesaai sal word. In ‘n gesamentlike verklaring met die houer van die uitsaairegte, SuperSport, het die SABC bevestig dat die wedstryde nie op sy televisiekanale uitgesaai sal word nie. Die waarnemende bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng sê
Isidingo-atlejee by SABC in brand vernietig
‘n Brand het gisteraand uitgebreek in die SAUK-geboue in Johannesburg in die deel waar televisieproduksies vervaardig word. Volgens die uitsaaier se Veiligheidsafdeling het die brand in Ateljee 5 en 6 van Henley Studios begin waar die sepie Isidingo verfilm word. Die brandweer is vanoggend steeds op die toneel. Die oorsaak van die brand en omvang
Pretoria, Zandspruit, Aston smeul
Die polisie is Woensdag ingeroep om ‘n gewelddadige oproer by Tshwane se tussentydse vlugteling-ontvangskantoor in Pretoria stop te sit, het die departement van Binnelandse Sake gesê. Ronnie Mamoepa, woordvoerder, het gesê die oproerigheid het verkeer en sake in die gebied ontwrig en verskeie voertuie is “met klippe bestook”. Hy het gesê die betoging is begin
Duitsers draai teen Obama
Obama se veiligheidsbeleidinisiatiewe – die aanvalle van onbemande tuie in lande soos Pakistan, Jemen en Somalië – het Duitse kritiek getrek. Nege en vyftig persent van Duitsers keur sodanige optrede af, ver bó die mediaan vir Europa. Soos verwag kon word, steun slegs 29 persent van Duitsers aan die linkerkant van die politieke spektrum onbemande
Arrogante minister van verdediging gedemoveer
Die voormalige minister van verdediging Lindiwe Sisulu het glo in trane uitgebars nadat sy deur President Jacob Zuma ingelig is oor sy besluit om haar te skuif na die departement van staatsdiens en administrasie. Senior ANC-bronne het aan die Mail & Guardian gesê dat Zuma Sisulu en andere oor sy besluit ingelig het slegs ‘n
