Rugby op die lug, nie kassie nie

Die SABC het bekendgemaak dat die oorblywende twee rugbytoetse tussen Engeland en die Springbokke regstreeks op die uitsaaier se radiostasies uitgesaai sal word.

In ‘n gesamentlike verklaring met die houer van die uitsaairegte, SuperSport, het die SABC bevestig dat die wedstryde nie op sy televisiekanale uitgesaai sal word nie.

Die waarnemende bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng sê die SABC sal geleenthede uitsaai waarvoor hy die regte het.

Die bestuurshoof van SuperSport, Happy Ntshingila sê SuperSport het televisie-uitsaairegte vir die Springbokke se wedstryde aan die SABC aangebied.

Фильчаков прокурор харьков

Maak 'n opvolg-bydrae