Die Proteas-krieketspan het verlede maand die seile vir ’n belangrike sending na Nieu-Seeland gespan. ’n Blote oorwinning oor die Swartpette, wat toe hoog in hulle eie oë gevlieg het na ’n fratsoorwinning teen die Australiërs in Tasmanië en ’n genadelose afranseling van Zimbabwe, was die eerste, maar geensins belangrikste of veelseggendste, prioriteit. Wêreldranglysposisies in alle
Die arme dr Wouter Basson
Arme dr. Wouter Basson. Hy is die laaste soldaat in die laaste SAW-loopgraaf oor. Sy stryd teen leuens, drogbeelde, versinsels, kwade wil en groot dosisse politieke opportunisme blyk ‘n eensame een te wees. Dit is opvallend dat elke ou Afrikanerorganisasie hom die rug gekeer het en die ANC/DA-propagandaweergawe van die verlede volledig omhels het. Sý
Gautengse premier roep ‘soldate op teen volksmoord van MIV’
Gauteng se premier Nomvula Mokonyane het Donderdag gesê die uitwerking van MIV/vigs is ‘n “volksmoord” wat die Suid-Afrikaanse ekonomie sal verlam as niks gedoen word om die pandemie te bekamp nie. “As hierdie situasie nie dringend aandag kry nie, het dit ‘n potensiaal om ongekende ellende te veroorsaak as ‘n gevolg van dalende produktiwiteitsvlakke
Lees verder: Gautengse premier roep ‘soldate op teen volksmoord van MIV’
SA weer afgegradeer
Die regering en ontleders het die “harde” jongste afgradering van Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte, sy derde in vier maande, gekritiseer. Standard & Poor’s het die land se ekonomiese vooruitsigte gister van stabiel na negatief afgegradeer, en het sosiale onrus en voorgesette politieke debat uitgesonder as kwelpunte. Die Amerikaanse agentskap het gesê die vooruitsigte is donker
VF+ loods e-tolprotesaksie
Die Vryheidsfront Plus, saam met die Nasionale Belastingbetalersunie (NBU), die Suid-Afrikaanse Woonwa Assosiasie (SAWA) en motorfietsryers van verskeie klubs, loods op Donderdagoggend, 28 Maart 2012, om 07:00 ‘n protesaksie teen die Gauteng e-tolselsel. Die protesaksie sal ‘n aaneenlopende proses wees wat deur die loop van April 2012 sal voortgaan ten einde aan die regering te
Brics: Dialoog enigste antwoord op konlik
Die BRICS-groep van opkomende ekonomieë wat uit Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika bestaan, het gister gesê dialoog is die enigste antwoord op die opstand in Sirië en die omstredenheid oor Iran se kernprogram. Leiers by die vierde BRICS-beraad in Nieu-Delhi het belangrike kwessies soos klimaatsverandering, terrorisme, energie-sekuriteit en veiligheidkrisisse, ook in Afghanistan, bespreek. “Ons
Afriforum ‘wil Grondwet beskerm’
Afriforum het ‘n video vrygestel “om die Grondwet te beskerm”. Dit sal glo dansky FW de Klerk se kontakte in die buiteland ook vrygestel word, het ‘n bron gesê. Die Grondwet is egter sedert 1994 al ʼn paar keer gewysig omdat die ANC van meet af aan oor die nodige aantal stemme beskik het om
Smeerseksaanklagte verdiep om gewese IMF-hoof
‘n Regter gaan nie nou besluit of die aanklag teen Dominique Strauss-Kahn, die gewese IMF-hoof, wat glo ‘n hotelwerker seksueel aangerand het, verwerp moet word nie. Regter Douglas McKeon het Woensdag in New York argumente in verband met die saak aangehoor. Nafissatou Diallo, die hotelwerker, eis ‘n onbepaalde bedrag skadevergoeding ná die beweerde aanval in
Skietery by prokureur eis vier
Die Gautengse polisie ondersoek die omstandighede rondom die skietdood van vier mense gister in Centurion, suid van Pretoria, ná ‘n kliënt ‘n vergadering by Hepple-prokureurs ontwrig het, het RSG berig. Die skietery het by Du Randt en Richards-prokureurs in Zwartkop, Centurion, uitgebreek. Daar word beweer dat ‘n 64-jarige man die vergadering onderbreek het en skote
Vanuit Die Burger se muwwe ideekerker: ‘liberale demokrasie’?
Die lees van Leopold Scholtz se jongste rubriek, het my genoop om soos volg te reageer. Beste Schollie, Dankie vir jou bydrae tot absurde humor in Afrikaans deur jouself in Beeld/Die Buiger as ‘n “liberale demokraat” te beskryf. Ek het amper van my stoel af geval soos ek lag. Dink net daaraan: die “Tea Party
Lees verder: Vanuit Die Burger se muwwe ideekerker: ‘liberale demokrasie’?
