Cosatu se sekretaris-generaal Zwelinzima Vavi het gister gesê dat staatsamptenare verbied moet word om met die staat sake te doen, want dit het bygedra tot korrupsie. Volgens die Spesiale Ondersoekeenheid, het Vavi gesê dat 360 gevalle van konflik van belange, wat R3.5 miljard beloop, ondersoek word. Hy het in Pretoria ná sy aanstelling as voorsitter
Banke waarsku ANC
Banke het die ANC tot versigtigheid gemaan oor die moontlike gevolge van besluite betreffende beleid wat by die party se komende verkiesingskongres in Mangaung geneem word, het berigte Dinsdag gelui. Cas Coovadia, uitvoerende hoof van die Bankvereniging van Suid-Afrika, het gesê besluite wat by die kongres geneem word kan ‘n negatiewe uitwerking op banke hê,
Regeringswebtuistes deur kuberkraker aangeval
‘n Kuberkraker het verantwoordelikheid aanvaar vir die ontwrigting van drie Suid-Afrikaanse regering webtuistes. Die webwerwe van die Presidensiële nasionale kommissie, die Nasionale bevolkingeenheid en Maatskaplike Ontwikkeling is geteiken. Die kraker is vermoedelik in Marokko geleë en staan bekend as H4K-Sniper. Nie een van die webwerwe bevat sensitiewe inligtig nie. Die sabotasie is klaarblyk gerig op
Zim vat Ian Smith se plaas
‘n Plaas wat aan die laaste Rhodesiese eerste minister, Ian Smith, behoort het, is deur die staat gevat. Die Zimbabwiese regering het beslag gelê op Gwenhoro, waar Smith gebore is, en aan die staatsbeheerde Midlands State University oorhandig. ‘n Paar maande gelede is die plaas in die staatskoerant gelys as een van eiendomme wat gevat
Min oor Mandela se welstand bekend
Min inligting oor die toestand van oudpres. Nelson Mandela is bekend, maar adjunkpres. Kgalema Motlanthe het Suid-Afrikaners nogtans gevra om vir hom te bid. Volgens berigte het Mandela opgehou praat en lyk hy nie goed nie. Cosatu het ook goeie wense aan Madiba gestuur, wat Saterdag in 1 Militêre Hospitaal in Pretoria opgeneem is. “Ons
Vrou kom haar vermeende verkragters by optog teen geweld teë
‘n Vrou wat deur ‘n groep mans verkrag is, het haar vermeende aanvallers by ‘n optog oor vrouemishandeling in Port Elizabeth gesien, het die Weekend Post berig. Die 50-jarige Andy Kawa van Johannesburg het die mans nadat by die Kings Beach-parkeerterrein, waar sy in Desember 2010 verkrag is, gesien. Sy was in Port Elizabeth om
Lees verder: Vrou kom haar vermeende verkragters by optog teen geweld teë
Onderweg na globale finansiële ineenstorting
Terwyl die media dikwels oor die politiek van die huidige globale finansiële krisis verslag doen, word daar min oor die besonderhede daarvan berig. Slegs enkele waagmoedige verslaggewers en TV-programme gaan dieper op al die implikasies van Amerika se skuld van 16 triljoen dollar en die EU se hulppakket aan Griekeland in. Kortom, die VSA, Brittanje,
Polisiehoof wat van moord aangekla is, werk steeds
Hlula Msimang, hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, sal na verwagting Vrydag op aanklag van moord in die hof verskyn, berig The Star. Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) het bevestig dat Msimang teregstaan op aanklag van moord, maar wou nie verdere besonderhede bekendmaak nie. “Ons ondersoek is afgehandel, nou is dit op die hofrol,” het Moses Dlamini, woordvoerder
Lees verder: Polisiehoof wat van moord aangekla is, werk steeds
Afrikaners vragen internationale steun
De internationale gemeenschap kan een grote rol spelen om de Zuid-Afrikaanse regering te bewegen een einde te maken aan de discriminatie van en het geweld tegen de blanke Afrikaner minderheid in dat land. Die boodschap gaf Afrikaner Kallie Kriel, voorzitter van de burgerrechtenbeweging Afriforum, gisteren af in een bijzondere procedurevergadering in de Kamer, georganiseerd door
Pretoria bly Pretoria
Onverwagse steun om Pretoria se naam te behou en politieke oorlewing by Mangaung het die Tshwane-metro se planne om dié naam binnekort te verander, vir eers in die wiele gery. Beeld berig die ANC gaan nie, soos beplan, die stad se naam voor sy kongres in Mangaung die “doodskoot” kan gee nie. Inwoners in dié
