Die getalle is ysingwekkend. Oor die afgelope drie jaar, is meer as 400 klagtes ingedien by Britse plaaslike owerhede vir die mishandeling van kinders wat in die madrassa, of by ‘n Islamitiese skool studeer. Van hierdie 400 klagtes, is net tien deur die howe hanteer, en ‘n skamele twee het gelei tot vervolgings. Dit is
Beste staatsamptenaar is glo Jeugliga-kader
Die ANC-jeugliga het Clifford Motsepe vir sy aanwysing as die beste Openbare Sektor-bestuurder in Suid-Afrika gelukgewens. Motsepe is by die jaarlikse Black Business Quarterly (BBQ)-toekennings vir 2011 vereer. Kameraad Motsepe, ‘n Jeugliga-man en leier van die ANC in Limpopo is een van die beste, indien nie die beste nie, staatsamptenaar in die hele Suid-Afrika, sê
Wikileaks, hangtou word al hoe korter
Die WikiLeaks-stigter, Julian Assange, het ‘n appèl in die Londense hoërhof om sy uitlewering aan Swede oor bewerings van seksuele misstappe, verloor. Die 40-jarige Australiese rekenaarvaardige kon vroeër nie daarin slaag om sy oorspronklike aansoek teen die uitsettingsbevel om te keer nie. Assange ontken drie bewerings van seksuele aanranding en een van verkragting. Sy prokureur,
Duitsers het geweet waar Gaddafi is
Duitsland se buitelandse intelligensiediens, die BND, het gehelp om die ligging van afgesette Libiese leier Moeammar Gaddafi voor sy inhegtenisname, presies aan te dui. Bronne wat vertroud is met die verwikkelinge het aan Der Spiegel vertel wat gebeur het. Die voortvlugtige voormalige leier se presiese wegkruipplek in sy tuisdorp Sirte was om die waarheid te
‘Israel bedreig wêreldvrede’
Resultate van ‘n nuwe peiling wat in opdrag van die Europese Kommissie onderneem is, toon dat Israel deur die Europeërs in 15 lande as die grootste enkele bedreiging vir vrede in die wêreld gesien word, groter selfs as Noord-Korea, Iran en Afghanistan. Terwyl die Europese Kommissie die volledige uitslag van die verkiesing Maandag vrygestel het,
Griekeland mag dalk Eurosone verlaat
Die Duitse minister van Finansies, Wolfgang Schäuble, het Griekeland gewaarsku dat hy dalk uit die Eurosone sal moet uittree indien die jongste Europese reddingspakket in ‘n referendum verwerp word. Kanselier Angela Merkel en die Franse president, Nicolas Sarkozy, sal binnekort dringende samesprekings met die Griekse eerste minister, George Papandreou, voer nadat hy onverwags aankondiging het
Satiriese koerantkantoor afgebrand
Die kantore van ‘n satiriese Franse koerant wat ‘n uitgawe aan die Arabiese Lente gewy het, is afgebrand. Die profeet Mohammed het op die voorblad van dié uitgawe as “gasredakteur” verskyn en daar word beweer dat die aanval op die kantore hiermee verbind kan word. Die koerant, Charlie Hebdo, het dié uitgawe tot Charia [Sjaria]
Elfjarige seun by skool verkrag
‘n Elfjarige seun is na bewering om die beurt deur vier ander seuns by ‘n skool in Eldorado Park, ‘n hoofsaaklik bruin gebied suid van Johannesburg, verkrag, het die polisie Woensdag gesê. Die seun ontvang berading van maatskaplike werkers terwyl ‘n saak van verkragting ondersoek word, het kapt. Phil Khorombi gesê. Volgens hom het die
Aktiviste wil Israel se seeblokkade breek
‘n Groep Kanadese en internasionale aktiviste het vanuit Turkye gevaar en sal binne die volgende paar dae poog om deur die Israelse seeblokkade van Gasa te breek. Luidens ‘n mediaverklaring deur die organisasie Canadian Boat to Gaza, is die Kanadese skip Tahrir en die Ierse skip Saoirse reeds in die Mediterreense See, buite Turkse gebiedswater.
Shabangu slaan vure dood vir myne
Nasionalisering van die land se myne is nie die beleid van die regering of dié van die regerende party nie, het die minister van minerale hulpbronne, Susan Shabangu, Woensdag gesê. “Ek is heeltemal bewus dat my eie herhaalde versekerings, asook verskeie verklarings deur die regering en ons president, nie die beleggers se besorgdheid in dié
