Australië het drie jaar na dié wetgewing geskrap is, rassesediskriminasiewette in die Northern Territories heringestel…en die stappe is gedoen om die Aboriginies te beskerm. Die skrapping was deel van ‘n misdaadbekampingsaksie en het behels dat weermaglede ingespan kon word en is die verkoop van alkohol onder meer verbied. Minister van inheemse sake, Jenny Macklin, het
Olieman uitgejou
‘n Beampte van BP is geroskam by ‘n oliekonferensie in Londen terwyl hy ingestaan het vir die beleërde oliereus se uitvoerende hoof, Tony Hayward. Steve Westwell, BP se personeelhoof, is twee keer tydens sy toespraak deur betogers onderbreek. “Ons moet die olie-era stop!” het betogers geskree. Die betogers is daarna uit die hotel in Londen
Iranse skip onderweg na Gasa
Iran se staatstelevisie-kanaal sê dié land sal ‘n noodlenigingskip met 1100 ton noodvoorraad na die Gasastrook stuur. Iran en Israel is teenstanders omdat Iran die Palestynse Hamas-beweging ondersteun. Om ‘n skip na Gasa te stuur kan lei tot ‘n konfrontasie met die Israeliese vloot. Israeliese soldate het op 31 Mei ‘n Turkse vaartuig na Gasa
Tot R11 000 per WB-kaartjie uitgemors
Die belastingbetalers se Beweging van SA (TBM) hou die kwessie van die Wêreldbekerkaartjies wat hulle beweer aangekoop is met belastingbetalers se geld, fyn dop. “Ons neem kennis dat politieke partye en vakbonde klagtes ingedien het by die Tesourie, en ons is bewus daarvan dat die saak verwys is na die Ouditeur-generaal ja, ons sal die
Klagtes teen Oranje-meisies teruggetrek
Alle kriminele aanklagte is laat vaar teen die twee Nederlandse vroue wat in hegtenis geneem en aangekla is van “hinderlaagbemarking” vir die dra van oranje minirokke na ‘n sokkerwedstryd. Barbara Castelein en Mirthe Nieuwpoort het Dinsdagoggend in die Johannesburgse landdroshof se verskyn. Hulle was deel van ‘n groep van 36 vroue wat die wedstryd tussen Denemarke
Moetie moet Bafana red
Suid-Afrikaners wend hulle nou tot moetie, of tradisionele medisyne, om Bafana Bafana ‘n hupstoot te gee in die eerste ronde van die Wêreldbeker-sokkertoernooi. Toordokters glo moetie – ‘n mengsel van kruie, plante (soos aalwyn) en liggaamsdele van diere (soos aasvoëlbrein) – kan gebruik word om mense se geluk te verander, siektes te genees of sportvertonings
Net nog ‘n storm in ANC-teekopppie
Die ANC sal nie vir Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van die vakverbond Cosatu, aankla ná sy kommentaar oor korrupsie nie. Dít volg ná die hoogdrama waartydens Cosatu gedreig het sulke stappe kan die einde van die alliansie beteken. “Om Vavi aan te kla sal nie die beste opsie wees om te neem nie,” het Gwede Mantashe,
BP-hoof onttrek aan oliekonferensie
Die uitvoerende hoof van BP, Tony Hayward, het hom op die nippertjie aan ‘n oliekonferensie onttrek en sê hy gaan eerder konsentreer op die skoonmaakoperasie in die Golf van Mexiko. Hayward sou Dinsdag saam met ander oliebase optree as ‘n spreker by ‘n oliekonferensie in Londen. ‘n BP-woordvoerder het aan AFP gesê dat Hayward hom
Vrystaat landbou prys Bafana
бензиновый генератор какойЛобановский Харьков
Stryd teen terreur – voorbeeld uit die VSA
Menseregte-organisasies is teleurgesteld oor ‘n beslissing van die Amerikaanse hoogste hof dat omstrede teen-terreurwetgewing op die wetboek bly. Ingevolge hierdie wetgewing kan enigeen wat op die een of ander wyse hulp of advies aan terreurbewegings verskaf, krimineel vervolg word. Dit sluit in om wapens te verskaf, opleiding te voorsien en geldelike hulp. Dit is egter
