Die amygdala is ‘n belangrike deel van die brein se struktuur in die neurobiologie van vrees. Dit is betrokke by die verwerking van negatiewe emosies (soos vrees en woede). Navorsers het hiperaktiwiteit in die amygdala waargeneem wanneer pasiënte dreigende gesigte sien of gekonfronteer word met skrikwekkende situasies. Studies het ook getoon dat blootstelling aan beelde
Italië moet Tunisiese inval trotseer
Tunisiërs in aansienlike getalle wys hul misnoeë met die politieke toestand in hul land deur die Mediterreense See na Europa oor te steek. Sedert massaprotesaksies, wat ‘n maand gelede tot die Tunisiese diktator se uittrede gelei het, was daar nog geen beduidende vooruitgang in die land nie. Meer as 5 000 onwettige immigrante het sedertdien
Polisie red joernaliste in Ermelo
‘n Nuusspan van eNews wat betogings oor dienslewering in Ermelo dek, moes deur die polisie met skerppuntammunisie beskerm word. Die groep betogers het die kameraspan spontaan aangeval. Die nuuskanaal het berig dat die polisie moes intree om hul lewens te red. Dit was Dinsdag die tweede dag van gewelddadige betogings in Wesselton buite Ermelo. Jody
Tolhekke is pure uitbuiting
“Die VF Plus vind dit onaanvaarbaar dat ‘n buitelandse maatskappy die insameling van tolhekfooie vir die Gautengse oop-tolhekstelsel gaan beheer, terwyl Suid-Afrikaanse maatskappye swaar kry en werkloosheid een van die land se kernprobleme is. Dit is ‘n skande dat SANPAB die kontrak aan ‘n konsortium toegeken het waarvan die meerderheidsaandeelhouer ‘n Oostenrykse firma is (Kapsch
Die grondkwessie
Dit is te hope dat daar in Suid-Afrika nie nog baie kwessies is waaroor daar soveel uiteenlopende sienings is nie as oor die grondkwessie. Wanneer ‘n mediese dokter iets sê oor hoe hy ‘n operasie gaan uitvoer, sal die advokaat en die Telkom-tegnikus nie beter probeer weet nie. Maar kom dit by ewe komplekse kwessies
Probleme met verblyfsekerheid-wetsontwerp
Van die voorstelle wat in die wetsontwerp vervat is wat verblyfsekerheid op plase reguleer, dui op ‘n afwesigheid van kennis oor plaastoestande. Terwyl die regering nog kort-kort uitlatings maak oor die beskikbaarstelling van groot hoeveelhede kleinhoewes, sogenaamd om landelike armoede teen te werk, moet boere volgens die voorstelle in die wetsontwerp nou plaaswerkers toelaat om
Flitse van internetkommunikasie wat die wêreld verander
Kort op die hakke van die nuus dat Amazon.com vir die eerste keer meer e-boeke as papiergedrukte boeke verkoop het, word berig dat Nederlandse boekhandelaars aangeraai is om ook voorsiening te maak vir die verskaffing van e-boeke, of moet aanvaar dat die boek as’t ware vir hulle toegeklap word. In 2010 het Nederlandse boekhandelaars 1,9
Lees verder: Flitse van internetkommunikasie wat die wêreld verander
Sosiale netwerke maak Afrikaanse susterkerke al hoe meer interkerklik
Al Twitterend is ‘n tweede Arabiese outokraat al onder stof geloop. Internasionaal gons dit behoorlik soos bespiegel word watter regerings almal die slagoffer kan word van moderne tegnologie, en in die besonder van sosiale netwerke. Sal selfs die bamboesgordyn staande kan bly? Is Mugabe hierteen immuun? Selfs Suid-Afrika waar dienslewering, onder andere op munisipale vlak,
Lees verder: Sosiale netwerke maak Afrikaanse susterkerke al hoe meer interkerklik
Bieliemielie
Met oorproduksie wonder Herrie soms of dit nie beter gaan wees as die telers weer sulke piepklein mielies kweek nie, soos die oer-oue moeiliekop was, en sekere ornamentele variëteite nou nog is. En in die mooiste kleure. Kyk, met ‘n hele mieliekop wat omtrent soveel mieliemeel sal oplewer as een pit van ‘n bieliemielie kan
‘n Volk staan verdeeld
Die enkele grootste struikelblok in die selfbeskikkingsproses van ons volk op die oomblik is onsself. Die onreg wat teen ons gepleeg word op omtrent elke vlak van die samelewing is ‘n reaksie met geen teenreaksie, iets wat vreemd is uit ‘n wetenskaplike oogpunt. Met ander woorde, ons laat dit toe. Die ironie is dat die
