Die Marikana-kommissie van ondersoek het gehoor dat Susan Shabangu, minister van minerale hulpbronne, die polisie beveel het om stakende mynwerkers tydens die Lonmin-staking te skiet, berig die SABC. Brig. Zephania Mkwanazi, ‘n opleidingsdeskundige in openbare orde-polisiëring, word tans deur adv. George Bizos, menseregte-aktivis en oud-anti-apartheidstryder, ondervra. Mkhwanazi het egter gesê die polisie se doel is
Lees verder: Minister het polisie glo beveel om stakers te skiet
