HRW takel wynprodusente

‘n Verslag oor die haglike toestande van plaaswerkers op wyn- en vrugteplase in die Wes-Kaap wat Dinsdag deur Human Rights Watch (HRW) in Kaapstad bekend gestel is, is deur Agri SA verwerp. Die verslag getiteld “Ripe with Abuse: Human Rights Condi­tions in South Africa’s Fruit and Wine Industries” beskuldig die plaaslike regering daarvan dat hulle misluk

Lees verder: HRW takel wynprodusente

Just Jinjer trek ‘n Ras

Ard Matthews, hoofsanger van die pop-groep Just Jinjer, het Dinsdagaand ‘n weergawe van die volkslied gesing wat swart ondersteuenrs sê herinner aan die Ras Dumisani-fiasko twee jaar gelede. Matthews het opgetree tydens ‘n regstreekse uitsending van die aankondiging van die Springbok Wêreldbeker-groep by die SuperSport-ateljees in Randburg. SuperSport sê die uitsending is deur 60 miljoen mense

Lees verder: Just Jinjer trek ‘n Ras

AU-padkaart ‘sou lewens gespaar het in Libië’

Baie lewens kon gespaar gewees het as die Afrika-Unie toegelaat was om sy vredespadkaart in Libië te volg, het President Jacob Zuma Dinsdag in Kaapstad gesê. “Dié wat die mag het om bomaanvalle op ander lande uit te voer, het die AU se pogings en stappe ondermyn om die situasie in Libië te hanteer,” het

Lees verder: AU-padkaart ‘sou lewens gespaar het in Libië’

Chaos breek uit by Fort Hare

Chaos het uitgebreek by die Universiteit van Fort Hare in Alice in die Oos-Kaap toe die polisie met rubberkoeëls op studente losgebrand het. Die studente kla reeds ‘n geruime tyd oor die gebrek aan water en elektrisiteit in koshuise by dié universiteit. Die polisie het die studente met rubberkoeëls en skokgranate uiteengejaag nadat hulle buitebande

Lees verder: Chaos breek uit by Fort Hare

Registreer vir vergadering oor selfbeskikking op 3 September

Soos reeds voorheen hier op Praag berig is, vind daar op 3 September 2011 om 10.00 ‘n belangwekkende en geskiedkundige vergadering oor selfbeskikking en ‘n kantonstelsel in die Ou Raadzaal, Kerkplein, Pretoria, plaas. Sitplekke is beperk, daarom moet u so gou moontlik by hierdie webwerf vir die vergadering registreer: Sover moontlik moet ten minste een

Lees verder: Registreer vir vergadering oor selfbeskikking op 3 September

Maafa 21, wit volksmoord op swartes

Regse godsdienstige groeperinge in die VSA probeer die afgelope paar jaar om die morele gesag van die swart burgerregtebeweging met toepaslike konserwatiewe multikulturele politiek te beantwoord. Dit is ‘n gewaagde strategie, gegewe dat Christelike konserwatisme in die wit Suide gesmee is as ‘n front teen rasse-integrasie in skole. Die beweging kan nie met veel suksesse

Lees verder: Maafa 21, wit volksmoord op swartes

Die post-1994-dubbeldinkery

Ek het onlangs begin om ‘n amperse verslawing te ontwikkel, maar gelukkig is hierdie ‘n relatief skadelose. Dis aan oudioboeke. Daar bestaan hope klassieke boeke wat gratis beskikbaar is om van die internet af te laai, byvoorbeeld boeke van Dostojewski en Kafka. Een van die boeke wat ek onlangs afgelaai het, is Orwell se 1984.

Lees verder: Die post-1994-dubbeldinkery

Gaddafi is soek

Gesoek: Kol. Moeammar Gaddafi, alias “Broeder Leier”, alias “Gids tot die Revolusie”. Die Libiese diktator was Maandag soek terwyl klein groepies van sy soldate ‘n laaste, nuttelose poging aangewend het om beheer oor die hoofstad te behou. Die rebellemagte het die grootste dele van Tripoli met ‘n knyptangbeweging oorgeneem wat sowat 48 uur tevore van

Lees verder: Gaddafi is soek

Kragopstand broei in Kroonstad

Swart inwoners van Kroonstad en Maokeng het Maandag betoog oor ‘n gebrek aan krag, het die polisie in die Vrystaat gesê. Maseleka Langa, polisiewoordvoerder, het gesê inwoners het omstreeks 10:00 in Maokeng begin saamtrek. Hulle het die hoofstraat met klippe en ander voorwerpe afgesper. Hy het gesê die groepe het deur Maokeng beweeg en inwoners

Lees verder: Kragopstand broei in Kroonstad

Afrikaners bestaan nie? – ope brief aan Pierre de Vos

  Geagte prof. De Vos, Ek kyk nie gewoonlik na die SAUK se programme nie, aangesien ek my nie vrywillig aan die huidige bewind se propaganda wil blootstel nie, maar gisteraand het ek die laaste tien minute van “Fokus” onder oë gehad. Die gaste by die bespreking was tipies SAUK: uself, Max du Preez en

Lees verder: Afrikaners bestaan nie? – ope brief aan Pierre de Vos