Amerikaanse vroue na frontlinies

Vroue in die Akerikaanse weermag sal binnekort amptelik die geleentheid kry om in die voorste linies van die land se oorloë te dien. Leon Panetta, in een van sy laaste besluite as President Obama se verdedigingsekretaris, sal die huidige beleid aanpas, wat honderde duisende frontlinieposisies en elite kommandoposte na meer as ‘n dekade van oorlog

Lees verder: Amerikaanse vroue na frontlinies

Zuma prys Charlize

President Jacob Zuma het die Suid-Afrikaans gebore aktrise Charlize Theron Woensdag gelukgewens en die Wêreld Ekonomiese Forum se kristal-toekenning vir haar humanitêre werk aan haar oorhandig. “Ons is trots op ons Charlize,” het Zuma in ‘n verklaring gesê. “Sy het daarin geslaag om in ‘n uiters mededingende omgewing opgang te maak, en is ‘n sigbare

Lees verder: Zuma prys Charlize

EU staak verskeping van chemiese doodstrafmiddels

Viëtnam sal in die toekoms sy eie chemiese middel vir teregstellings vervaardig nadat fabrieke in die Europese Unie die verskeping daarvan belet het weens teenkanting teen die doodstraf, het die Associated Press Donderdag berig. Dié land het die gebruik van vuurpelotons in 2011 gestaak weens kommer dat dit die soldate traumatiseer. Die regering het verlede

Lees verder: EU staak verskeping van chemiese doodstrafmiddels

ANC kritiseer bank se negatiewe houding

Die presidensie het Woensdag teleurstelling en verbasing uitgespreek oor FNB se advertensieveldtog. “Ligsinnige advertensies wat ‘n haat vir die regering of die regerende party uitspreek sal ons nie help om die land se ontwikkelingsdoelwitte te bereik nie,” het hy in ‘n verklaring gesê. “Die presidensie is teleurgesteld en verras deur die eensydige veldtog.” Die veldtog

Lees verder: ANC kritiseer bank se negatiewe houding

Treine aan die brand gesteek

Twee treinwaens is by die Croesus-treinstasie in Johannesburg aan die brand gesteek, het Metrorail Woensdag gesê. Die waens was deel van ‘n trein wat Dinsdagaand na Braamfontein op pad was, het ‘n woordvoerder van Metrorail, Lawrence Venkile, gesê. “Geen beserings is aangemeld nie, maar voorlopige ondersoeke dui dat brandstigting die oorsaak kon wees.” Drie treinwaens

Lees verder: Treine aan die brand gesteek

Anti-apartheidshospitaal sluit

Personeel by die McCord-hospitaal in KwaZulu-Natal het kennisgewings ontvang dat die hospitaal in Maart gaan sluit, berig die Sunday Times. Dít volg ná die provinsiale departement van gesondheid se aankondig dat hy nie meer jaarliks die hospitaal van ‘n subsidie sal voorsien nie. “McCord het nie ‘n aanduiding ontvang dat sy befondsing hernu gaan word 

Lees verder: Anti-apartheidshospitaal sluit

Oorlog is ‘n videospeletjie vir Harry se vlytige duime

Brittanje se prins Harry het moontlik ‘n “geestesversteuring opgedoen”, het die Taliban Dinsdag gesê. Dit volg nadat hy ‘n vergelyking getref het tussen die doodskiet van rebelle in Afganistan en videospeletjies. “Daar is 49 lande wie se magtige weermagte onsuksesvol is in die geveg teen die mujahidien en nou kom hierdie prins en vergelyk hierdie

Lees verder: Oorlog is ‘n videospeletjie vir Harry se vlytige duime

Israel stem, waarskynlik regs

Miljoene mense het gister in Israel se algemene verkiesing gestem met Benjamin Netanyahu wat hoop om vir ‘n derde termyn as Eerste Minister herkies te word. Verkiesingsbeamptes sê die kiesersopkoms was bykans 50 persent, wat heelwat hoër is as tydens die vorige verkiesing drie jaar gelede. Meningspeilings dui daarop dat Netanyahu se regse-alliansie sal wen,

Lees verder: Israel stem, waarskynlik regs

VF+ hou ANC vir geweld in Vrystaat verantwoordelik

Die Vryheidsfront Plus hou die ANC in die Vrystaat verantwoordelik vir die gewelddadige onrus in die Vrystaat. Die ANC-regering in die Vrystaat het nie die vermoë om die onrus in die Vrystaat te hanteer en te beheer nie. Die Vrystaate regering beplan om die twee munisipaliteite Metsimaholo (Sasolburg, Oranjeville, Deneysville) en Ngwathe (Parys, Heilbron, Koppies,

Lees verder: VF+ hou ANC vir geweld in Vrystaat verantwoordelik