“Splinternuwe polisievoertuie word in ‘n skuur by die Polisie se lugvleuel in Pretoria gestoor. Die meer as sestig voertuie sluit dubbelkajuitbakkies, Nyala’s en gewone bakkies in. Dit blyk dat dit aangekoop is vir die wêreldsokker verlede jaar, maar nooit gebruik is nie. Verskeie polisiestasies het ‘n tekort aan voertuie en plattelandse gebiede sukkel juis om
Waar staan die Afrikaners ten opsigte van selfbeskikking ?
Die gesprek kom al oor ʼn lang tyd en steeds is daar min vordering gemaak met selfbeskikking. Die algemene Afrikanersteun vir selfbeskikking het drasties afgeneem sedert 1994 gemeet aan verkiesingsuitslae, enkele meningsopnames en die emigrasiepatrone. Inderwaarheid kan selfbeskikking gereduseer word tot twee opsies, nl. interne of eksterne selfbeskikking. Interne selfbeskikking kom tot stand waar ʼn
Lees verder: Waar staan die Afrikaners ten opsigte van selfbeskikking ?
Swaard & Pen
тумба светильникФильчаков
Pas boere mooi op
“Suid-Afrikaanse kommersiële boere behoort deur die regering vertroetel te word en nie onder druk geplaas te word sodat hulle voel hulle word weggejaag nie,” het dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye en VF Plus-leier gesê. Dr. Mulder het die naweek die Outeniekwa-landbouskou op George geopen. Dr. Mulder het spesifiek gereageer op die
Stakers vasgevat
Sowat 22 lede van die die munisipale vakbond Samwu is Maandag in Kempton Park in hegtenis geneem vir openbare geweld, intimidasie en aanranding. Volgens Zweli Dlamini, woordvoerder vir die Ekurhuleni-munisipaliteit, was die verdagtes glo deel van ‘n groep van sowat 100 stakers wat amok in die stad gemaak het. “Geen voorvalle van boewery of vandalisme
Die Revolusie
Die uitgesproke maar skynbaar onstuitbare leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, sorg dat die revolusiegedagte onder die ANC lewendig bly. Tot dusver het hy redelik skotvry afgekom van sy “Skiet die boere, want hulle is verkragters”-liedjie. Hofsake hieroor is nog aan die gang of op appél, terwyl die ANC hom nou amptelik ondersteun daarin. Malema
Zuma stel bruines gerus
Pres. Jacob Zuma het Maandag ná ‘n vergadering met Mildred Oliphant, minister van arbeid, bruines gerusgestel en gesê hule het niks te vrees oor voorgestelde wysigings aan die Wet op Billike Indiensneming nie. Solidariteit het onlangs gesê dié wetgewing kan 80% werkloosheid onder die Wes-Kaap se bruin bevolking veroorsaak. Die wysigings dien tans voor die
Die Malema-dilemma
Julius Malema se voorgenome nasionalisering van 60% van aandele in alle blanke besighede en maatskappye, verduidelik hierdie intellektuele dwerg se absolute gebrek aan kennis en insig, en bevestig dat hy die mees populistiese lyer(sic) van die ANC is. Maar die gevaar vir elke normale intelligente mens is, dat hierdie selfaangestelde touleier van die oningeligte en
‘Malema-uitsprake skaad ekonomie’ – VF Plus
“Die nuutste uitsprake van mnr. Julius Malema oor nasionalisering van Suid-Afrikaanse besighede, nie net myne nie, kan die ekonomie ernstige skade berokken deur buitelandse beleggers af te skrik en plaaslike sakevertroue te ondermyn. Die Vryheidsfront Plus gaan dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye versoek om die party se bekommernis
‘Kry meer swart babas,’ sê Malema
Suid-Afrika se bekendste jong politikus, Julius Malema van die ANC-jeugbeweging, het oor die naweek ‘n beroep op swartmense gedoen om meer babas te hê. Malema het ‘n stampvol sal by die Ehlanzeni- munisipale gebou toegespreek en hulle aangemoedig om meer babas te kry “om te verhoed dat die revolusie stoom verloor”. “Om babas te kry,
