ландшафтное освещение участка фотолобановский александр дочь
Zuma die Swyger
Historici is verdeeld oor die vraag of Willem I, prins van Oranje, die bynaam “Willem de Zwijger” verdien het. Die bynaam het hy gekry omdat hy geswyg het toe hy van planne van Koning Filips, die Spaanse heerser van die Lae Lande, om ook die Nederlanders onder meer onder die Inkwisisie te laat deurloop. Willem
Tunisië prut steeds
Polisie moes Sondag traangas gebruik om betogers uitmekaar te jaag tydens ‘n anti-regeringopstand in Tunis. Te midde groeiende geweld in die land het jeugdiges polisiestasies in vyf stede aan die brand gesteek. Sowat 200 betogers het buite die munisipale teaters en Habib Bourguiba-laan byeengedrom. Hulle het die nasionale volkslied gesing om nog ondersteuners te werf.
Marokkane vaar die strate in
Duisende Marokkane het politiese hervorming geëis tydens ‘n optog teen geweld in Marrakesj nadat 16 mense onlangs in ‘n bomontploffing by ‘n kafee in dié stad gedood is. Die optog wat Sondag plaasgevind het, is die jongste deur die 20 Februarie-groep, wat op ‘n gereelde basis betogings vir demokrasie reël. Hierdie keer het hulle ook
‘Polisie help net wit boere’
Die LUR vir veiligheid en sekuriteit in Mpumalanga, Vusi Shongwe, het ‘n vrou wat uit frustrasie tydens ‘n openbare vergadering Maandag na die polisie as “honde” verwys het omdat hulle hul pligte ignoreer en in selfbelang optree, berispe. Die vrou, wat die departement se openbare deelname-vergadering in Breyton, 30 kilometer van Ermelo, bygewoon het, het
NAVO laat 61 swart vlugtelinge sterf
Swart vlugtelinge is blykbaar aan hul lot oorgelaat om te sterf in die Middellandse See nadat Europese en NAVO-militêre eenhede hulle krete om hulp geïgnoreer het. ‘n Boot met 72 passasiers aanboord, waaronder verskeie vroue, jong kinders en politieke vlugtelinge, het in Maart naby Tripoli in die moeilikheid geraak. Hulle was oppad na Europa om
Moslems en Christene pak mekaar in Egipte
Die Egiptiese eerste minister, Essam Sharaf het ‘n noodveragdering van sy kabinet saamgeroep om bloedige gevegte wat tussen Moslems en Christene in Kaïro uitgebreek het, te bespreek. Minstens sewe mense is dood en meer as ‘n honderd beseer in die gevegte. Die Egiptiese weermag is ingeroep om die twee groepe uitmekaar te hou. Volgens berigte
‘Bid vir ANC’
Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het Sondag aanbidders buite die Oos-Kaapse dorp Cala aangeraai om vir sy party in die plaaslike verkiesings te stem as hulle water, krag, gratis huise, teerpaaie en straatligte wil hê. “Ek vra julle om vir die ANC te bid terwyl ons die verkiesing op 18 Mei nader,” het Mantashe
Nog ‘n bejaarde egpaar oorval
‘n Bejaarde egpaar in die misdaadgeteisterde Bloemspruit, Bloemfontein, is met ‘n mes en hamer oorval. Alje van Deemter (70) en sy vrou, Annemarie (70), is Saterdagoggend in hul huis aangeval. Dit is reeds die vierde wrede aanval sedert September verlede jaar. Lees verder. тамбов краныФільчаков Олександр Васильович
Skotse onhafhanklikheid?
Onlangs was die Belge presies ‘n jaar sonder regering, nadat die laaste verkiesingsuitslae dit ‘n haas onbegonne taak gemaak het vir die Vlaminge en die Franssprekende Wale om ‘n nasionale regering te vorm. Daar word druk bespiegel dat België as staat kan verdwyn, en in ‘n onafhanklike Vlaandere en ‘n onafhanklike Wallonië sal uitkristalliseer. Nou
