Die ANC se beleidskonferensie by Gallagher Estate in Midrand het ‘n paar interessanthede opgelewer waaroor die media nie berig nie. Die suiwer kommunistiese retoriek uit Mogoro 1969, val ten eerste nie een van die joernaliste op nie, maar dit daar gelaat. Dit sal seker eers ‘n verskroeide aarde vat om hulle te laat wakker skrik.
Lees verder: Wat die media jou nie vertel oor die Tweede Oorgang nie
