‘Kry meer swart babas,’ sê Malema

Suid-Afrika se bekendste jong politikus, Julius Malema van die ANC-jeugbeweging, het oor die naweek ‘n beroep op swartmense gedoen om meer babas te hê. Malema het ‘n stampvol sal by die Ehlanzeni- munisipale gebou toegespreek en hulle aangemoedig om meer babas te kry “om te verhoed dat die revolusie stoom verloor”. “Om babas te kry,

Lees verder: ‘Kry meer swart babas,’ sê Malema

‘Islam hoort nie in Duitsland’

Net nog drie dae in sy pos, en Duitsland se nuwe minister van binnelandse sake het reeds ‘n herrie veroorsaak vir sy regering deur ‘n erg delikate debat uit te lok oor multikulturalisme. Hans-Peter Friedrich meen Islam is nie ‘n belangrike deel van die Duitse leefwyse nie. Hy het gesê Islam hoort nie in Duitsland

Lees verder: ‘Islam hoort nie in Duitsland’

SA sal binne 15 jaar uitmekaarval

‘n Hoë-profiel Britse verskansingsfonds, Toscafund, sê SA sal binne die volgende 15 jaar heeltemal implodeer met erger nagevolge as wat Libië tans ervaar. Die kommoditeit-ryke Rusland en Australië sal daaruit bevoordeel word. Die hoofekonoom en vennoot Savva Savouri, wat navorsing gedoen het oor Suid-Afrika se ekonomie, het die emigrasie van professionele lui en die “tekort

Lees verder: SA sal binne 15 jaar uitmekaarval

Swartes wat nie kan swem nie

So pas het die departement van sport aangekondig dat die nasionale skoleswemkampioenskap afgestel word “omdat daar 99% blanke swemmers is”. Darwin het egter gesê, “wie ras ontken, ontken die biologie”. Met dié logika van kwotas vir skoleswemmers behoort die naelloopitems by die Olimpiese Spele, wat deur swartes van Wes-Afrikaanse afkoms oorheers word, kwotas vir blanke

Lees verder: Swartes wat nie kan swem nie

Diensleweringsgeweld in suide van Johannesburg

Die polisie sê die situasie in die Thembelihle plakkerskamp naby Lenasia suid van Johannesburg is glo weer kalm en onder beheer. Inwoners eers gedreig om weer te betoog nadat hulle vroeër die strate ingevaar het uit protes teen ‘n gebrek aan dienslewering in die gebied. Die polisie moes rubberkoeëls gebruik om inwoners uiteen te jaag,

Lees verder: Diensleweringsgeweld in suide van Johannesburg

Zuma knip Franse besoek kort

President Jacob is in Mauritanië waar hy hom sal aansluit by die ander lede van die paneel van die Afrika Unie wat die geskil na die verkiesing in die Ivoorkus moet probeer oplos. Zuma moes vroeër sy toespraak by die Franse Instituut vir Internasionale Betrekkinge in Parys kortknip na kommer oor veiligheid. Dit het na

Lees verder: Zuma knip Franse besoek kort