Boere vlug nie, politici jaag hulle weg

Die Minister van landbou is slegs deels korrek as sy beweer dat boere die land verlaat as gevolg van die misdaad. “Sy is egter totaal verkeerd as sy beweer dat boere nie die land verlaat nie, maar vlug. Ons boere was nog nooit en is nie bang nie,” sê mnr. Ben Marais, president van TLU

Lees verder: Boere vlug nie, politici jaag hulle weg

Verkragting van Britse toeris barbaars

Mnr. Abrie Oosthuizen, nasionale voorsitter en provinsiale leier van die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat, het vandag die soveelste verkragting in die provinsie as onmenslik en barbaars veroordeel. Die feit dat die twee verkragters die Britse toeris van R300,00 en haar selfoon beroof het en haar verkrag het dien as bewys van hoe min respek

Lees verder: Verkragting van Britse toeris barbaars

Voedselprysskok wag op wêreld

Die wêreld het ‘n stap nader aan ‘n voedselprysskok geneem ná die Amerikaanse regering handelaars verbaas het deur voorspellings vir sleutelgewasse hoër aan te pas. Dit het koring- en sojaboonpryse tot die hoogste vlak in 30 maande gedruk. Die prysverhoging kom nadat die VN se Voedsel-en Landbou-organisasie verlede week gewaarsku het dat die wêreld ‘n

Lees verder: Voedselprysskok wag op wêreld

Indringende vrae aan Partye

Ek verwys na Helen Zille (DA-leier) se artikel in Beeld (12 Januarie 2011) met titel “Ja,ja,ja, o nee”. In die lig van die naderende verkiesings in 2011 en feit dat elke party die Grondwet van SA, aan die hand van die “Beperking-Van-Regte-klousule” (a.36 van die Grondwet) binne ‘n eie ideologiese konteks re-interpreteer, sal dit nuttig

Lees verder: Indringende vrae aan Partye

Groen longe, bosslapers en toerisme

Ter wille van die gesondheid van stedelike inwoners word groen longe uitgelê. Dit sluit ontwikkelde parkies, soms met swaaie en skoppelmaaie vir kinders, begraafplase, koppies met wisselende vlakke van bewaringsstatus en vele meer in. Die persentasie oppervlak wat vir groen longe benodig word, hang van verskeie faktore af soos die reënval, die heersende winde, of

Lees verder: Groen longe, bosslapers en toerisme

Matriekslaagsyfer van 2010 is bekook

Die matriekslaagsyfer van 2010 is bekook. In aanloop tot die landwye stadsraadsverkiesing vanjaar, is dit vir die ANC-regering van uiterste belang om ‘n sy beeld te poets en is dit hoogs waarskynlik dat die matriekslaagsyfer bekook is. Met ‘n styging van 7 persentasiepunte in die matriekslaagsyfer maak hy baie mense gelukkig. Veral die 2010 matrieks

Lees verder: Matriekslaagsyfer van 2010 is bekook

Nuwe wetgewing wat landbou raak

TLU SA se Dagbestuur het met kommer kennis geneem van ingrypende wetgewing wat gedurende die vakansietydperk gepubliseer is. Tydens die laaste Dagbestuursvergadering van 2010 het TLU SA homself op gereedheidsgrondslag geplaas aangesien daar verwag is dat die reeds omstrede sogenaamde Groenskrif op Grondhervorming gepubliseer sou word. Dit wil nou voorkom of van die knypendste bepalings

Lees verder: Nuwe wetgewing wat landbou raak