Reaksie op hemel-uitlatings ‘kinderagtig’

Die reaksie van opposisie partye op president Jacob Zuma se uitlatings oor die hemel en die hel die afgelope naweek was “kinderagtig”, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, Dinsdag gesê. “Ons is baie geskok deur die kinderagtige reaksie van opposisie partye in hierdie oop en vrye samelewing,” het Mantashe aan die media in Johannesburg

Lees verder: Reaksie op hemel-uitlatings ‘kinderagtig’

VF+ kan uitkoms in Pretoria bepaal

Die Vryheidsfront Plus in Pretoria gaan oor ‘n wye spektrum gesprekke begin voer rakende ‘n moontlike regerende koalisie in die metroraad na die 2011-munisipale verkiesing. Die party het met die VF Plus se leier in Pretoria, mnr. Philip van Staden aan die stuur, “skadu-raadslede” in alle wyke in die Tshwane-metroraadsgebied aangewys. Die VF Plus in

Lees verder: VF+ kan uitkoms in Pretoria bepaal

Waar is die Jeugfeesgeld heen?

Die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (NYDA) het vandag aangekondig dat die omstrede Wêreldfees vir Jeug en Studente wat tydens Desember 2010 deur die agentskap in Pretoria aangebied is, se kostes R100 000 000,42 beloop het. “Dit is verregaande dat hierdie fees se kostes ‘n R100 miljoen was. Die NYDA het aanvanklik aangedui dat die kostes R69 miljoen

Lees verder: Waar is die Jeugfeesgeld heen?

Piekolie is hier, volgens WikiLeaks

Die Amerikaners vrees dat Saoedi-Arabië, die wêreld se grootste ru-olie uitvoerder, dalk nie oor genoeg reserwes beskik om stygende oliepryse te keer nie, het vertroulike kommunikasie uit die ambassade in Riyadh gewys. Die kommunikasie, wat vrygestel is deur WikiLeaks, vra Washington om ‘n waarskuwing ernstig op te neem van ‘n senior amptenaar in die Saoedi-regering

Lees verder: Piekolie is hier, volgens WikiLeaks

Afrikaners en Amerikaners

Ek en ‘n kollega van PRAAG is tans op ‘n toer deur die suide van Amerika. Trouens, ek sit hier op ‘n vliegtuig tussen Charlotte, Noord-Carolina en Atlanta, Georgia en tik op my dwergrekenaartjie wat my oral soos ‘n selfoon vergesel. Soos ons gasvrou in die staat Mississippi opmerk, “het ons Amerikaanse suiderlinge en julle

Lees verder: Afrikaners en Amerikaners

AOL koop HuffPost vir inhoud

AOL sal Arianna Huffington se invloedryke webblad koop vir $ 315,000,000, om hulle hoë-profiel liberale bas te red uit die asblik van Internetgeskiedenis. Die skuif, wat Maandag aangekondig is, kom teen ‘n stewige premie. “AOL spandeer 40 persent van hul kontant vir baie min naby-termyn opbrengs,” sê ‘n ontleder. AOL verwag dat Huffington Post sowat

Lees verder: AOL koop HuffPost vir inhoud

Suid-Soedan is onafhanklik

Omar al-Bashir, Soedan se president, het gesê Khartoem het die uitslag van die referendum oor Suid-Soedan se onafhanklikheid aanvaar. Dit was ure voor die uitslag bekend was reeds duidelik dat die meerderheid mense vir onafhanklikheid gestem het. “Ons sal vandag, aan die res van die wêreld, bekend maak dat ons die uitslag aanvaar en dat

Lees verder: Suid-Soedan is onafhanklik

DA-LP van verkragting verdink

Masizole Mnqasela, DA-LP, het Maandag in die streekhof in Wynberg onskuldig gepleit op aanklag van verkragting. ‘n Slagoffer, 17,  is glo met aanvang van die saak kruisondervra, het die SABC berig. Mnqasela is in Mei 2010 in hegtenis geneem nadat hy die meisie glo verkrag het in die parlementêre dorpie, Pelicanpark. Na bewering het die

Lees verder: DA-LP van verkragting verdink