Vetsugtig is ‘n lelike woord
Die Britse gesondheidsowerheid gaan nie die Engelse woord obese oftewel vetsugtig gebruik om kinders te beskryf nie.
Die Britse gesondheidsowerheid gaan nie die Engelse woord obese oftewel vetsugtig gebruik om kinders te beskryf nie.
Giftige stof op Mars gevind
Nasa sê dat die Phoenix Marslandingstuig moontlik perchloraat op die rooi planeet gevind het. Perchloraat is 'n giftige stof wat in vuurpylbrandstof gebruik word.
Nasa sê dat die Phoenix Marslandingstuig moontlik perchloraat op die rooi planeet gevind het. Perchloraat is 'n giftige stof wat in vuurpylbrandstof gebruik word.
Suid-Afrika se opvoedingstelsel is besig om te misluk, s? Pandor
Suid-Afrika se opvoedingstelsel onderpresteer, sê die minister van onderwys, Naledi Pandor.
Suid-Afrika se opvoedingstelsel onderpresteer, sê die minister van onderwys, Naledi Pandor.
Lees verder: Suid-Afrika se opvoedingstelsel is besig om te misluk, s? Pandor
Swartes kan nie in die nuwe ekonomie aangewend word nie
Groot getalle swartmense gaan waarskynlik agtergelaat word in 'n kennisgebaseerde ekonomie.
Groot getalle swartmense gaan waarskynlik agtergelaat word in 'n kennisgebaseerde ekonomie.
Lees verder: Swartes kan nie in die nuwe ekonomie aangewend word nie
Cosatu gaan tot aksie oor
'n Beduidende opkoms word in al nege provinsies verwag vir Cosatu se betogings teen prysverhogings wat vandag plaasvind.
'n Beduidende opkoms word in al nege provinsies verwag vir Cosatu se betogings teen prysverhogings wat vandag plaasvind.
Spoed: Ons vra om verskoning
Ons wil ons lesers om verskoning vra vir die probleme met spoed wat die webwerf oor die afgelope week of so ondervind het. Soms het bladsye baie stadig afgelaai en dit was vir ons en ons lesers erg frustrerend. Ons tegniese span het egter voortdurend aan die probleem gewerk wat met 'n databasisfout op ons
Landbou-organisasies ontevrede oor verlenging van grondeise
Landbou-organisasies het hul misnoeë oor die verlenging vir die afhandeling van restitusie-eise met 'n verdere vyf jaar uitgespreek.
Landbou-organisasies het hul misnoeë oor die verlenging vir die afhandeling van restitusie-eise met 'n verdere vyf jaar uitgespreek.
Lees verder: Landbou-organisasies ontevrede oor verlenging van grondeise
Vigs in Amerika is ‘n swart siekte
Grootskaalse veiligheidsmaatre?ls by die Olimpiese Spele
Lees verder: Grootskaalse veiligheidsmaatre?ls by die Olimpiese Spele
