Munisipale verkiesing: Die tokkelossie sal jou gryp

As iemand steeds getwyfel het dat die misbruik van godsdiens vir politieke gewin deel van die ANC se strategie vir volgende week se verkiesing is, het pres. Jacob Zuma dit self finaal uit die weg geruim. Na Zuma tevore deur godsdiensleiers oor die kole gehaal is oor hy kiesers met ontevrede voorvadergeeste gedreig het sou

Lees verder: Munisipale verkiesing: Die tokkelossie sal jou gryp

DA-, OD-lede loop oor na VF Plus

‘n Aantal sleutelrolspelers van die Demokratiese Alliansie en die Onafhanklike Demokrate in Gauteng is vandag amptelik deur die VF Plus in hul nuwe politieke tuiste verwelkom. Mnr. Christo Smith het kort voor die OVK se afsnytyd vir die nominasie van kandidate as sittende raadslid van die DA in Midvaal bedank en hom by die VF Plus

Lees verder: DA-, OD-lede loop oor na VF Plus

Profete voorspel dodelike aardbewings vir Rome en Taiwan – maar Spanje loop deur

Dié week het baie lugtige inwoners van Rome na die buitewyke uitgewyk – spesifiek die dag waarop ‘n profeet jare gelede voorspel het ‘n dodelike aardbewing sou dié stad tref. Dié “profeet” is al tien jaar gelede oorlede, en hoewel seismoloë die versekering gegee het dat daar niks buitengewoon te wagte is nie, wou sommige

Lees verder: Profete voorspel dodelike aardbewings vir Rome en Taiwan – maar Spanje loop deur

Tegnologie vir kommunikasie

Elke generasie benut die tegnologie van sy tyd om sy boodskap oor te dra. Is dit ‘n boodskap waaroor die ondersteuners sterk voel, word die voorpunt van tegnologie dikwels aangewend… Die Amerikaanse gehaltekoerant, die Christian Science Monitor, bekyk in ‘n onlangse artikel die nuutste verwikkelinge oor hoe mense maak wat vir ‘n saak veg om

Lees verder: Tegnologie vir kommunikasie

Verkiesingsprojeksies

As alle opposisiekiesers gaan stem en groot getalle ANC-kiesers wegbly van die stembus, kan sekere metrorade en enkele plaaslike rade deur koalisies van opposisiepartye regeer word. Onrealistiese voorspellings deur politieke partye mag kort termyn voordeel inhou, maar maak dat opposisiekiesers wat na die uitslae teleurgestel is, anti-politiek en apaties in die toekoms word. Van die

Lees verder: Verkiesingsprojeksies

‘Nasionalisering is nie ANC-beleid’

President Jacob Zuma het die versekering gegee dat die ANC nie die landelike armes in die steek sal laat nie, het die SABC Woensdag berig. Zuma het volgens die SABC ook vroeër beklemtoon dat nasionalisering nié ‘n ANC-beleid is nie. Hy het gereageer op die besorgdhede van sakemense, veral boere, oor die ANC-Jeugligaleier, Julius Malema,

Lees verder: ‘Nasionalisering is nie ANC-beleid’

DA se voortvarendheid boemerang

Die broosheid van die samewerking tussen die DA en die OD was vandag duidelik deurdat die Kaapstad-metroraad nie die begroting vir 2011/12 kon goedkeur nie. Die begroting is nie goedgekeur nie omdat alle aanduidings daar was dat ontevrede OD-raadslede daarteen sou stem. Wat die gebeure meer sensitief maak is die feit dat die DA tans

Lees verder: DA se voortvarendheid boemerang

Nuwe grondeise gaan landbou verwoes

Die minister van grondsake en grondherverspreiding Mkwinti gaan blykbaar die regering vra om swartes wat hulle grond voor 1913 verloor het se eise toe te laat. Beeld het vanmôre ‘n berig daaroor: Staat wil grondeise heropen.   Die wet van 1913 het die reg van swartes om grond te besit in Suid-Afrika beperk – ‘n wet wat na

Lees verder: Nuwe grondeise gaan landbou verwoes