Twaalfjarige wit seun en gesin doodgefolter

Dié gruwelverhaal, nog een van vele wat byna daagliks in Suid-Afrika afspeel, is nie op SAPA beskikbaar nie, en nêrens in Engels op die internet nie, behalwe by praag.org. Sensitiewe lesers moet die berig liefs vermy. Die swart moordenaars het ‘n huilende 12-jarige seun se mond toegebind en hom daarna in ‘n bad kookwater gegooi

Lees verder: Twaalfjarige wit seun en gesin doodgefolter

Verwoerd se ‘skade’ aan swart onderwys

President Jacob Zuma en ‘n Afrikaanse politieke ontleder André Duvenhage, stem saam dat Verwoerd skade aan swart onderwys aangerig het, het die Citizen berig. Duvenhage het egter gesê die ANC het genoeg tyd gehad om veranderinge te maak. Zuma het die skuld van die Limpopo handboekskandaal op HF Verwoerd, voormalige eerste minister, geplak. “Wat gebeur

Lees verder: Verwoerd se ‘skade’ aan swart onderwys

Paramedikus met mes gesteek in Khayelitsha

‘n Paramedikus wat oor die naweek uitgeroep is na Khayelitsha net buite Kaapstad is met ‘n mes in die arm gesteek,” het die Wes-Kaapse nooddienste Dinsdag gesê. Woordvoerder Keri Davids het gesê die ambulans was omstreeks 03:00 Sondagoggend na Khayelitsha onderweg nadat bystand gevra is vir ‘n vrou wat besig was om te kraam. “Ons

Lees verder: Paramedikus met mes gesteek in Khayelitsha

‘Kaffer’ was toe sy einde

Twee swart mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n wit man wat saam met hulle opgesluit was in ‘n sel by die Durbanville-polisiekantoor vermoor het, het dit gedoen oor “rassistiese opmerkings” sê hulle. Dit was die getuienis van ‘n gevangene wat beskuldig word van die moord op ‘n lughawevragklerk Eben Meyer (47), in ‘n

Lees verder: ‘Kaffer’ was toe sy einde

Sweed wat immigrante skiet, vas

‘n Sweedse hof het ‘n 40-jarige man op twee aanklagte van moord en vier van poging tot moord skuldig bevind. Dié skuldigbevinding kom ná ‘n reeks skietvoorvalle waarin immigrante meestal in die land se suide geteiken is. Die Malmo-distrikshof het Dinsdag ook beslis die verdagte, Peter Mangs, moet psigiatriese evaluering ondergaan. Die hof het gesê

Lees verder: Sweed wat immigrante skiet, vas

Brittanje, EU wil sanksies teen Zim ophef

Robert Mugabe het ondersteuning uit ‘n onverwagte oord gekry. Brittanje en ander Europese lande beplan glo om sanksies teen die regime op te hef. Die Britse regering, by monde van William Hague, het egter ontken dat hulle Mugabe se naam van die swartlys sal verwyder. Gerugte wil dit hê dat ‘n Chinese sakeman Mugabe deur

Lees verder: Brittanje, EU wil sanksies teen Zim ophef

Pelgrimsrus hof toe oor uitsetting

‘n Groep sakemense van Pelgrimsrus sal Dinsdag ‘n dringende aansoek by die Pretoriase hooggeregshof indien om hul uitsetting te keer. Dié aansoek is gebring teen Dikeledi Mahlangu, provinsiale minister van openbare werke. Dít volg nadat die departement van openbare werke, paaie en vervoer in Mpumalanga uitsettingsbevele op die ondernemings bedien het en hulle 31 dae

Lees verder: Pelgrimsrus hof toe oor uitsetting

Skoolboeke verbrand

Duisende verbrande handboeke is in ‘n pakhuis in Fort Beaufort in die Oos-Kaap gevind, het die DA Maandag gesê. “Ons het aan die LUR Mandla Makupula geskryf en aangedring op ‘n verduideliking oor die waardevolle openbare hulpbronne vir kinders in die Oos-Kaap op hierdie onverantwoordelike wyse vernietig is,” het die DA se provinsiale woordvoerder vir

Lees verder: Skoolboeke verbrand

Malema is geskiedenis

Julius Malema is afgedank as die president van die ANC-jeugliga en die liga moet daarvolgens handel, het die liggaam in Gauteng Maandag gesê. “Mnr. Malema is nie meer president nie en ons wil hê die ANCYL moet aanbeweeg,” het Simon Molefe, die provinsiale adjunk-voorsitter, aan verslaggewers in Johannesburg gesê. “Die adjunk-president [Ronald Lamola] is die

Lees verder: Malema is geskiedenis