“As die huidige onsekerhede in die landbou nie binne die volgende vyf jaar opgelos word nie, gaan daar waarskynlik nie oor 100 jaar weer ‘n herdenking van die stigting van die Afrikanerbeestelergenootskap wees nie, vanwee die verlies van kundigheid,” het dr. Pieter Mulder, adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Vissery gesê. Dr. Mulder het as spreker
Max, die uurglas loop leeg
Wat Max du Preez in Bosnië en in Serwië, sowel as in Rwanda, Duitsland en Chili gesien het, is dat mense soos hy baie probleme optel omdat hulle ‘n totalitêre bewind staande hou. Miskien was dit onvermydelik dat dit met hom sou gebeur: ‘n Ontkenning van die lelike hede, ‘n poging om die vergrype te
Brandstapel vir ‘n sterwende volk
Die Olimpiese skouspel in Londen was weer ‘n donquichotiese oefening in self-advertensie. Die destydse Arbeidersregering het al voorheen daaraan gedink om die land te verenig deur te kom met wat hulle ‘n Britse “verklaring van waardes” genoem het. Dié probeerslag het byna in ‘n algehele klug geëindig ‘n paar jaar gelede toe die publiek dit
Tweede Boeremaglid skuldig bevind
Beskuldigde nommer twee in die Boeremag-hoogverraadverhoor, André du Toit, is skuldig bevind aan hoogverraad in die Noord-Gautengse Hooggeregshof. Regter Eben Jordaan het vanoggend begin om die getuienis teen Du Toit op te som. Du Toit se broer en beskuldigde nommer een, Mike, is Donderdag ook skuldig bevind aan hoogverraad. Twintig mans staan tereg op 42
PRAAG breek deur na 140 miljoen mense
Gisteroggend het PRAAG se Engelse webblad www.praag.org die nuus oor die grusame marteldood van Amaro Viana op Walkerville begin versprei, met skakels wat op Facebook en Twitter geplaas is. Teen gisteraand het die feite oor Amaro Viana die wêreld se twee grootste nuuswerwe, Huffington Post en Mailonline met gesamentlik 140 miljoen gebruikers bereik. Enkele reëls
Toeskouers boe ‘slet’ Madonna
Die pop-ster Madonna se vertoning in Parys, Frankryk, het die toorn van konsertgangers gewek. Hulle het spontaan voor die teater begin betoog, haar ‘n slet genoem en hul geld terug geëis. Franse ondersteuners het Madonna se “Express Yourself” lirieke ernstig opgeneem Donderdagnag toe hulle haar uitgejou het voor die konsertsaal Olympia na ongeveer 45 minute
Ope brief aan Afriforum
Die Afrikaanse webwerf Praag het op 9 Julie 2012 in ‘n artikel die bewering gemaak dat Mnr. Ernst Roets gesê het dat ras geen rol speel in plaasmoorde nie en daarmee die volksmoord wat teen ons volk gepleeg word misken. Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika het in reaksie hierop ‘n skrywe gerig aan Mnr. Roets op
WB dink onderwys sal SA se ongelykhede aanspreek
Suid-Afrika moet ekonomiese ongelykheid pak ten einde werk te skep en werkloosheidstatistiek te verbeter, volgens ‘n Wêreldbank-verslag wat Dinsdag vrygestel is. Suid-Afrika is een van die mees ongelyke lande in die wêreld, met ‘n Gini-koëffisiënt van 0.7 in 2008, sê die bank wat in sy “Suid-Afrika Ekonomiese Opdatering: Fokus op die ongelykheid van geleentheid”. Die
Lees verder: WB dink onderwys sal SA se ongelykhede aanspreek
Greenpeace tob oor SA se kernenergieplan
Te midde van die groeiende geheimhouding rondom Suid-Afrika se kernenergieplan, is Greenpeace Afrika se aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) oor Suid-Afrika se kernkragstasieplanne deur die Departement van Energie geweier. Dié besluit ontken Suid-Afrikaners in hul basiese reg tot inligting wat ‘n invloed op hul toekoms sal uitoefen, sê die
Premier bewus van plan om VS te destabiliseer
Die Vrystaatse premier, Ace Magashule, het gesê daar is ‘n plan om die provinsie se infrastruktuur voor die ANC se nasionale verkiesingskonferensie in Mangaung te destabiliseer en dalk te saboteer. “Verskeie berigte is ontvang oor planne om gemeenskappe te destabiliseer, infrastruktuur en dienslewering te saboteer om protesaksie in die Vrystaat in aanloop tot die konferensie
