Nelson Mandela het tereg al meerdere kere opgemerk dat hy nie ‘n heilige is nie en sy eerste vrou het ook hierdie feit beklemtoon. Politici en feitlik al die openbare media, bv koerante, tydskrifte, radio- en televisie-uitsendings, benader Mandela kritiekloos en wek die indruk dat hy ‘n heilige is. Sy minder vleiende verlede word nie
Honderde trek op teen Obama se besoek
Honderde mense het buite die Caledonian-sportterrein in Pretoria Vrydag betoog teen pres. Barack Obama se staatsbesoek. Obama se amptelike besoek is luid by die sportterrein veroordeel. “Ontmoet die wêreld se top-moordenaar,” het een van die baniere gelees. ‘n Ander banier het ‘n foto van Obama agter tralies gewys. Baie van die betogers het swart kappies
Skokverhoging in brandstofprys
Die nuwe petrolprys vir Julie wat vandag aangekondig is, verteenwoordig ‘n drastiese styging weens die groot verswakking van die rand in Junie. Motoriste sal vanaf volgende week 84c meer vir 93- en 95-oktaan petrol moet betaal en 78,2c vir diesel. Die pryse van internasionale petroleumprodukte het ook gestyg. Die leiheffing (slate levy) is bykomend met
Obama aanvaar eregraad van UJ
Pres. Barack Obama het ‘n eredoktorsgraad van die Universiteit van Johannesburg aanvaar, het Ihron Rensburg, die visekanselier, Vrydag aangekondig. “Dit is vir my ‘n vreugde en ‘n plesier om namens die hele gemeenskap by die Universiteit van Johannesburg aan te kondig dat Dr Barack Obama ons nuutste alumnus is,” het Rensburg in ‘n verklaring gesê.
Obama maak homself ongewild in Senegal oor gays
Barack Obama, president van die VSA, het Donderdag gesê gays en lesbiërs moet gelyk onder die wet in Afrika behandel word. Sy boodskap is met kritiek deur sy gasheer president Maki Sall van Senegal begroet. Sall het gesê Afrika is nie gereed om homoseksualiteit te dekriminaliseer nie. Obama se boodskap is uiters ongewild op die
Lees verder: Obama maak homself ongewild in Senegal oor gays
Mandela se dogter vaar uit teen die rassistiese buitelandse media
Oudpres. Nelson Mandela se dogter, Makaziwe Mandela, het in ‘n televisie-onderhoud met die SABC se Vuyo Mvoko gesê daar is ‘n rassistiese element teenwoordig by die buitelandse media. Sy het ook uitgevaar teen die media, en gesê hulle teenwoordigheid en verslagdoening toon dat hulle nie die Mandela-gesin respekteer nie. Sy het gesê wanneer die gesin
Lees verder: Mandela se dogter vaar uit teen die rassistiese buitelandse media
Zuma sal Mandela wéér besoek
Pres. Jacob Zuma sal Vrydag glo weer vir die derde keer in drie dae besoek bring aan oudpres. Nelson Mandela, het Eyewitness News berig. Madiba se toestand is steeds kritiek, maar stabiel, het die presidensie Donderdagmiddag in ‘n verklaring gesê. “Pres. Jacob Zuma het oudpresident Nelson Mandela vandag, 27 Junie, in die hospitaal in Pretoria
Mandela lyk beter sê Zuma
Oudpres. Nelson Mandela se toestand het verbeter, het die presidensie Donderdag gesê. “Pres. Jacob Zuma het oudpresident Nelson Mandela vandag, 27 Junie, in die hospitaal in Pretoria besoek, en is deur die mediese span ingelig dat Madiba se toestand deur die nag verbeter het. “Sy toestand is steeds kritiek, maar is nou stabiel,” het ‘n
Mandela kritiek, toestand versleg
Oud-president Nelson Mandela se oudste dogter, Makaziwe Mandela sê haar pa se toestand is kritiek. Sy is deel van ‘n groot groep familielede wat by die Mediclinic Hart-hospitaal in Pretoria is waar die 94-jarige staatsman behandel word. Talle van sy kleinkinders en agterkleinkinders het ‘n rukkie gelede by die hospitaal uitgekom en die blomme en
Rooi tapyt vir Obama
Suid-Afrika is gereed om die VSA se Nommer Een en sy gesin te ontvang. Barack Obama sal in Suid-Afrika aankom en President Jacob Zuma die volgende dag ontmoet. ‘n Woordvoerder van die polisie brig. Sally de Beer het gesê dat indien paaie gesluit word, die publiek gewaarsku sal word. “Ons sal ‘n aankondiging maak nader
