Tony Blair, die voormalige Britse premier, se skoonsuster is tot Islam bekeer nadat sy ‘n glo ‘n “heilige ondervinding” gedurende ‘n reis na Iran gehad het. Die joernalis en aanbieder Lauren Booth (43), Cherie Blair se suster, dra nou ‘n hijab wanneer sy uit haar huis gaan, bid vyf keer per dag en besoek haar
Zuma kondig geskommelde kabinet aan
President Jacob Zuma het Sondag by die presidensiële gastehuis in Pretoria aangekondig dat hy tien nasionale ministers gaan vervang in ‘n kabinetskommeling. “Ons het lank en deurdringend na sommige van die departemente gekyk, met die oogmerk om van die ministeries te ondersteun. Ons het besluit van die departemente het bykomende adjunkministers nodig om hulle te
Dokter in hospitaal verkrag
‘n Swart man en ‘n seun wat na bewering ‘n vroulike dokter in ‘n hospitaal in Bloemfontein aangerand en verkrag het, is Saterdag in hegtenis geneem, het die polisie in die Vrystaat gesê. Die 16-jarige seun, sy 24-jarige makker en nóg ‘n man het na bewering die dokter Saterdag in die vroeë oggendure by die
Hoërskool Parys in rasseoorlog
Die webblad van die Afrikanervolksparty berig dat die Hoërskool Parys in die Vrystaat in ‘n “rasseoorlog” gewikkel is. Tydens die skoolpouse gisteroggend het 50 leerlinge handgemeen geraak in ‘n rassevoorval. Hier volg die volledige berig: Hoërskool Parys het gister en vandag net die puntjie van die ysberg gesien toe rassekonflik tussen leerlinge tot uitbarsting gekom
Die trop olifante in die hoek
Daar is ‘n paar dinge waarmee die inwoners van die landstreek Suid-Afrika kampioene is. Ek kan diegene wat per ongeluk die geografiese gebied Suid-Afrika deel, nie Suid-Afrikaners noem nie, siende hoe die ANC by monde van Butana Khompela en sy LP’s dit duidelik maak dat daar geen Suid-Afrikaanse volk bestaan nie. Daar is vir die
Kopskuif sal Afrika voedsel-selfonderhoudend maak
“In 1960 het Afrika 8% bygedra tot die wêreld se landbouproduksie, vandag is dit slegs 2%. Berekende vennootskappe tussen regerings en die privaatsektor, universiteite, georganiseerde landbou en burgerlike organisasies is nodig om landbou weer winsgewend in Afrika te kry,” het dr. Pieter Mulder, Suid-Afrikaanse adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye in Lilongwe, Malawi gesê. Dr.
Lees verder: Kopskuif sal Afrika voedsel-selfonderhoudend maak
Nuwe era met Henry Jeffreys New Age
Die nuus dat Henry Jeffreys, tot onlangs redakteur van Die Burger, die nuwe redakteur van die New Age gaan word, sal deur skeptici met valkoë dopgehou word. Hoewel Jeffreys met sy aanstelling aangedui het dat die nuwe koerant “‘n unieke en onafhanklike geleentheid aan lesers van dagblaaie bied” sal min mense sy verwysing na die
SA se verslag oor tronkmishandeling nog nie ingedien
Suid-Afrika se verslag oor sy verbintenis tot die beëindiging van marteling en ander vorme van mishandeling in polisieselle en korrektiewe instellings, is nog steeds nie afgehandel nie. Suid-Afrika is een van die 82 lande wie se verslae laat ingedien is. Die land het die Verenigde Nasies se Konvensie teen marteling in 1998 onderteken, maar dit
Lees verder: SA se verslag oor tronkmishandeling nog nie ingedien
Aksieplan met China onderteken
‘n Landbou-ooreenkoms en gesamentlike Aksieplan is gister in Pretoria tussen die Suid-Afrikaanse Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en die Departement van Landbou van die Chinese Volksrepubliek onderteken. Dit het gevolg na ‘n bilaterale gesprek gister tussen dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye en mnr. Wei Chaoan, Senior Vise-Minister van die Chinese
Petrus se dilemma
how to starttopcargo
