Die titel van hierdie stuk was amper-amper “Moenie Afrikaners se intelligensie onderskat nie.” Ek het my egter bedink. Afrikaners en intelligensie in dieselfde sin is immers soos militêre intelligensie; ‘n teenstrydigheid, sou jy kon sweer. Kom ek gee dus toe: Helfte van Afrikaners se intelligensie, gemeet teen ander Afrikaners s’n, is onder die groep se
Abel Malan op borg vrygelaat
Kaapstad – ‘n Boer wat van aanranding beskuldig word op prof Anton van Niekerk van die Universiteit van Stellenbosch, is Woensdag deur die plaaslike landdroshof op R5 000 borgtog vrygelaat. Abel Albertus Malan, 47, is die kleinseun van Danie Malan, ‘n prominente sakeman wat betrokke is by die versekeraar Sanlam. Malan, van die Nelspruitomgewing, het
Plakkers en ‘terrorisme’
Die inhegtenisname en aanhouding van ses lede van die Verkennersbeweging weens die aanbring van plakkers op aanwysingsborde in Pretoria maak ‘n bespotting van die liberale menseregterekord wat sommige mense in Suid-Afrika sedert 1994 bespeur. Naamsveranderings soos dié van Voortrekkerstraat in Pretoria,asook die stad se naam self, was nog altyd omstrede en lok openbare protes uit.
Wittes se plakkers oorskadu moord op blanke
“6 Wittes” plak Mandela se naampie toe en haal SABC-nuus. Nog `n blanke word egter vermorsel en beland agter in die koerantjies… Dan wonder ons hoekom raak die lae-klas-wittes so aggresief dat hulle naambortjies toeplak en ondersoek word vir terrorisme… En Abel Malan die professor se kop van sy lyf probeer afslaan …en dan in
Aanbring van plakkers gelyk aan ‘openbare geweldpleging en ernstige saakbeskadiging’
Die president van die Verkennersbeweging, mnr. Ben Geldenhuys, het gister tesame met vyf ander lede van die organisasie in die Pretoriase landdroshof verskyn, nadat hulle Sondagaand in hegtenis geneem is vanweë plakkers wat op naamborde in Nelson Mandelarylaan, Pretoria, geplak is. Geldenhuys (38) en mnr. Jan Beyers (31), die tesourier, asook mnre. Ewald Graefe (30),
Lees verder: Aanbring van plakkers gelyk aan ‘openbare geweldpleging en ernstige saakbeskadiging’
Joernaliste moenie agente wees nie
Dit blyk uit die Murdochsaak (VK) dat joernaliste van hierdie media-empire onder meer deur telefoonafluistering en noue bande met die Britse polisie private en vertroulike inligting bekom het om ook politieke doelwitte te dien. Toe Murdoch besluit het dat Brown van die Arbeidersparty polities “geëlimenteer” moes word, is skadelike inligting aangaande hom en sy saketransaksies
‘Maak jou klaar, ek gaan jou slaan!’
Die legendariese Boere verkenner Daniël Johannes Stephanus Theron en stigter van die Theron Verkenningskorps (TVK), voorloper van die SA Weermag se gedugte verkennersafdeling, is op 9 Mei 1872 in ‘n Kaaps-Hollandse woning op Tulbagh gebore. Dié huis in Kerk Straat 21 is in 1973 gerestoureer en is een van die verklaarde gedenkwaardighede op die dorp.
‘n Regte ‘longdrop’
воздухосборник горизонтальныйАлександр Фильчаков прокурор
Lesers se goedgelowigheid het perke
Daar is ‘n les in die mediabom wat Brittanje geskud het, ook vir Afrikaners. Die hele kwessie het nie soseer net die onetiese gedrag deur ‘n paar joernaliste en redakteurs aan die kaak gestel nie. Dit het eerder getoon tot watter mate ‘n konsentrasie van korporatiewe invloed tot skandelike korrupsie, wanpraktyke en misbruik van invloed
Ses wat Mandela-naamborde toeplak, vas
Ses mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering plakkers gebruik het om aanwysingsborde in Pretoria van Nelson Mandela Rylaan tot Clive Derby-Lewis Rylaan te verander, het die polisie Maandag gesê. Volgens lt. kol. Tshisikhawe Ndou is die ses mans Sondagaand op kringtelevisie in Nelson Mandela Rylaan in Sunnyside betrap. “Die polisie het hul na
