лобановский харьков класс
Britte se koloniale wandade onder die soeklig
Lank vergete geheime dokumente van die laaste dae van die Britse Ryk is aan die publiek beskikbaar gestel. Die omstrede rekords gee besonderhede oor misdade gepleeg gedurende die sterwende dae van die ryk, insluitende die vervolging van mense deur die Britte. Dit het ook na vore gekom dat duisende dokumente reeds vernietig is. Vier bejaarde
Swartes afhanklik van staat en kerke
Swart Suid-Afrikaners se lewenspeil het die afgelope agt jaar meer gestyg, maar nie weens werkskepping nie. Hulle is afhanklik gemaak van toelaes van die staat en die kerke. Die NG Kerk gee reeds meer as ‘n miljard rand aan welsyn en die meeste daarvan gaan aan swartes. Ds. Willem Botha, Vrystaatse uitvoerende hoof van die
Sweedse kultuurminister sê jammer oor ‘rassistiese tert’
De Zweedse minister van Cultuur, Lena Adelsohn Liljeroth, heeft woensdag haar excuses aangeboden voor een schandaal met een taart waarop een naakte Afrika vrouw was afgebeeld. Het aansnijden van de taart riep beelden op van een vrouwelijke besnijdenis, iets dat algemeen als barbaars wordt beschouwd, maar in bepaalde delen van Afrika nog steeds voorkomt. Dat
Lees verder: Sweedse kultuurminister sê jammer oor ‘rassistiese tert’
Amerikaanse agente se gefuif raak gevaarlik
Agente van die Amerikaanse Geheimediens asook regeringsbeamptes wat na bewering prostitute in hul hotelkamers in Cartagena, Colombia onthaal het, het die dames “in kontak met sensitiewe inligting oor veiligheid” gebring, het die voorsitter van ‘n Demokratiese oorsigkomitee gesê. Bronne sê daar was sensitiewe inligting in een of meer van die kamers by die Hotel Caribe
Spaanse koning klaar met olifantjag
Die Spaanse koning Juan Carlos het Woensdag jammer gesê nadat hy olifante gaan jag het in Afrika en ‘n skandaal in sy land daaroor ontketen het. “Ek is baie jammer. Ek het ‘n fout begaan en dit sal nie weer gebeur nie. Dankie vir julle belangstelling,” het die 74-jarige monarg gesê toe hy ‘n hospitaal
Che en JFK: Bloedbroers van Varkensbaai
Die een was ‘n liggewig-, owerspelige, agterbakse liberalis, die ander ‘n moorddadige, brutale lafaard en tog is hulle beslaan deur die populêre media as die ikone van hulle tyd; eersgenoemde as verligte martelaar; laasgenoemde as die algehele vergestalting van waagmoed, medemenslikheid en edele rebelsheid, deur en deur die gegoede en kragtige wat intree vir die
Nuus oor verkragting ‘n ‘groot probleem’
Die media se gebruik van stilskote en audiosnitte van ‘n video van ‘n Sowetotiener wat deur ‘n bende verkrag word, is ‘n “groot probleem”, sê ‘n media-ontleder. Die joernalistiekprofessor Anton Harber van die Universiteit van die Witwatersrand het gesê terwyl die media kan argumenteer dat die gebruik van die beelde en klank in die openbare
Swart myners vat Anglo in VK aan
‘n Swart mynwerker wat gediagnoseer is met silikose sal Donderdag ‘n jaarlikse algemene vergadering van Anglo American in Londen bywoon, het sy prokureurs gesê. Anglo American het Daniel Thakamakau in diens geneem,” sê Richard Meeran, van Leigh Day & Co wat voormalige goud mynwerkers wat gediagnoseer is met mynverwante longsiektes, verteenwoordig. “Hy is een van
Breivik, Quisling, die verhoor van psigiatrie
Die wêreld kyk na die komende verhoor van Anders Breivik, wat aangekla word van die moord op 77, meestal wit, blou-oog tieners. Vir baie, nasionaliste veral, is Breivik se beweerde gedrag so vreemd dat hy net doodeenvoudig stapelgek moet wees. In teenstelling met wat die vermeende dader grinnikend en selftevrede beweer, was sy optrede beslis
