Duisende steun petisie teen verskuiwing

Die VF Plus het die afgelope Saterdag ‘n petisie in die Wesmoot geloods om die verskuiwing van ± 15000 inwoners vanaf Atteridgeville na die Andeon plotte, wat deur die Pretoria/Tshwane Metroraad beplan word, te stuit. Die gemeenskap het in hulle duisende opgeruk om hierdie veldtog te ondersteun wat gehou was by die Claremont parkie op

Lees verder: Duisende steun petisie teen verskuiwing

Die status van Afrikaans

Reeds in 1994 het Cachalia en ander in hul rigtinggewende boek, Fundamental Rights in the New Constitution, geskryf dat elf amptelike tale onprakties is, en dat daar daarom uiteindelik waarskynlik net een sal wees. ‘n Mens het nie elf raaiskote nodig om te weet na watter een hulle verwys het nie. Afgesien an Cachalia het

Lees verder: Die status van Afrikaans

Malema moet myne nasionaliseer

Ek sien net negatiewe stellings omtrent Malema en sy dreigemente oor die myne se vergrype. Ek het reeds twee jaar gelede vir die ANC geskryf om daaraan te dink: In plaas daarvan om ‘n hele klomp plase te vat wat hulle in elk geval nie weet hoe om te bestuur nie, kan hulle eerder daaraan

Lees verder: Malema moet myne nasionaliseer

VSA verander Vigsbeleid

‘n Beleidsverandering in die VSA sal moontlik sommige dokters en aktiviste wat met MIV/Vigs-pasiënte in Afrika werk, sonder geld of medisyne laat. President George W. Bush se PEPFAR-befondsingsbeleid vir MIV/Vigs op die kontinent het oorspronklik klem gelê op noodbehandeling en die verskaffing van medisyne aan pasiënte. Onder dié beleid het Uganda byvoorbeeld tussen 2003 en

Lees verder: VSA verander Vigsbeleid

Toyota onttrek nog modelle

Die motorvervaardiger Toyota het aangekondig dat hulle die nuwe Prius in Japan herroep weens probleme met die motor se remme. Die maatskappy het aangedui dat hulle die ministerie van vervoer later op Dinsdag in kennis sal stel of dit die elektriese model Prius ook gaan herroep. Hierdie model is verlede jaar bekendgestel. Daar word verwag

Lees verder: Toyota onttrek nog modelle

Herrie se kerrie: Piesangrepubliek of nie?

Herrie sien die ANC beplan om van die stelsel van Uitspattige Burgemeesters ontslae te raak. Herrie wil tog voorstel dat daar sommer terselfdertyd ontslae geraak word van raadslede wie se munisipale rekenings agterstallig is. Dit sal nou wel, volgens die Uitspattige Burgemeester, in Dihlabeng se geval beteken die raad sal nie meer ‘n kworum hê

Lees verder: Herrie se kerrie: Piesangrepubliek of nie?

Nasionale Waterforum fokus op waterkrisis

Die waterkrisis in die land word daagliks al hoe groter.  Geen beter getuienis daaromtrent is seker beskikbaar as dié van me. Nobubele Ngele, waarnemende direkteur-generaal van waterwese en omgewingsake, wat teenoor die ad hoc-komitee oor dienslewering gesê net 30 van die land se 283 munisipaliteite het waterdienste wat tans behoorlik funksioneer, en dat ‘n verdere

Lees verder: Nasionale Waterforum fokus op waterkrisis

‘Opstand, verset kom oor taal’

Die Vryheidsfront het sy misnoeë oor die ANC se standpunt dat Afrikaans ‘n minderwaardige taal teenoor Engels is, uitgespreek. Ook voorspel die party “opstand en burgerlike verset” indien daar nie ‘n politieke oplossing rondom die marginalisering van Afrikaans in die land gevind word nie. “Die regering praat snert oor die ontwikkeling en beskerming van Afrikaans

Lees verder: ‘Opstand, verset kom oor taal’

Miljoene se juwele by universiteit gesteel

Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) is glo besig om hulle eie personeel te ondersoek nadat sowat R4 miljoen se juweliersware gesteel is, het die Saturday Star berig. “Dit was ‘n interne misdaad gewees en dit is aaklig. Daar is geen tekens van ‘n inbraak nie. Iemand het ingekom, die plek geplunder en toe

Lees verder: Miljoene se juwele by universiteit gesteel