Die prys van petrol daal vannag met tussen 5 en 6 c per liter. Die prys van 93 oktaan petrol daal met 6 c per liter. ‘n Liter 95 oktaan loodvrye petrol sal 5 c per liter goedkoper wees. Die prys van diesel daal met 20 c per liter. Peter Noke, ‘n woordvoerder van die
Oliepryse styg na Iran se dreigement
Oliepryse styg te midde van toenemende spanning oor die olie-roete in die Persiese Golf. Die prys van Brent-ruolie het sowat drie persent gestyg tot byna 111 Amerikaanse dollar per vat. Ontleders sê die prysstygings word veroorsaak deur toenemende kommer dat Iran kan probeer om die strategiese Straat van Hormoez in die Persiese Golf vir olietenkskepe
SA staar mielietekort in die gesig
Twee vragskepe met mielies van Romenië is onderweg na Kaapstad, en nóg invoere kan volg terwyl Suid-Afrika ‘n mielietekort beleef. Suid-Afrika het vroeër rekord mielie-oeste behaal, maar weens uitvoer-verpligtinge verwag Graan SA dat hy 700-duisend ton wit- en geelmielies sal moet invoer, om aan die vraag te voldoen. Graan SA sê mielie-invoere kan tot vroeg
Die Facebook van 1500…
Insiggewende artikel in The Economist oor hoe Martin Luther ‘n vorm van sosiale media gebruik het om sy rewolusie te ontketen. Destyds was daar egter ipv Facebook slegs pamflette en houtsneewerk. лобановский обыск
Die gevurkte tong van Coca-Cola
Coca-Cola is die ondersteuner van een van Afrika se mees berugte diktators, Swaziland se koning Mswati III. Dié maatskappy word beskuldig deur aktiviste van die skending van menseregte en die plundering van nasionale rykdom. Die multimiljardmaatskappy besit ‘n konsentraat-vervaardigingsaanleg in die verarmde koninkryk en dra dus ‘n beraamde 40% by tot die land se bruto
Wiskunde-uitslae gaan glo beroerd wees
‘n Groot aantal matriekleerlinge gaan weer na verwagting wiskunde dop. Lynn Bowie, ‘n dosent in wiskunde-onderwys aan die Universiteit van die Witwatersrand, het gewaarsku oor die moontlikheid van ‘n baie hoë druipsyfer in wiskunde. Dr Sizwe Mabizela, voorsitter van Umalusi se raad, het ook laat deurskemer dat leerlinge se wiskundeprestasie nie indrukwekkend gaan wees wanneer
Kleur, nie etnisiteit nie, sê Nederlandse integrasiekenner
Door te kijken naar allochtonen, Turken of Marokkanen los je geen achterstanden op, stelt Han Entzinger, die met een invloedrijk WRR-rapport ooit de term ‘allochtoon’ muntte. Het is tijd om de etnische bril af te zetten. ‘De focus op ‘allochtonen’ suggereert dat cultuur de oorzaak van problemen is’. Het kabinet dat ‘Nederland terug gaat geven
Lees verder: Kleur, nie etnisiteit nie, sê Nederlandse integrasiekenner
‘Geweld’ teen swart betogers ontmasker
In Nederland woed die rassestryd voort. Nadat praag.co.za vroeër berig het oor die onwettige betoging teen Zwarte Piet, het die swart Surinaamse aktivis, Kitty Balker op YouTube verklaar dat sy met “growwe geweld” en “aanranding” deur die polisie toegetakel is. Sy is so erg aangerand dat sy steeds pyn verduur, sê sy. Haar bewerings word
‘Dankie Kuba’
Ek het onlags oppad terug van die see af deur Bloemfontein gery. Bloemfontein is ‘n gawe plek, ‘n stad waar almal, selfs die Chinese, Afrikaans magtig is en nie skaam is daaroor nie. Die stad Bloemfontein, sowel as die belastingbetaler, is helaas eersdaags die slagoffer van die ANC se 100-jarige feesvierings. Die Rosestad verwag ‘n
‘n Geseënde Kersfees aan al ons lesers!
Praag wens al ons lesers ‘n geseënde Kersfees toe! Ons hoop dat u die dag sal geniet en iets van die geluksaligheid en betekenis daarvan sal smaak, waar u ook al in die wêreld verkeer, binne of buite Suid-Afrika. Kersliedjie Drie outas het in die haai Karoo die ster gesien en die engel geglo,hul kieries
