“Die rassistiese beleid van die regering en universiteite marginaliseer mense na sewentien jaar steeds tot slegs ‘n ras en is tot nadeel van alle Suid-Afrikaners. Dit mag voorkom asof ‘n swart dokter slegs op grond van sy ras gekwalifiseer het. Hierdie benadering is dus net so onregverdig teenoor swart dokters wat bevoeg is en wat
Die wit poppekas
Afrikaners ondersteun die DA omdat Helen Zille ‘n moeilike tannie is. Laat ons nou maar nie daaroor twyfel nie. Hulle gee werklik nie om of sy Duits, Engels, of ‘n voormalige Black Sash-aktivis is nie. Om die waarheid te sê, die jonger geslag weet in elk geval te min van die geskiedenis om te verstaan
Pakistan in oproer teen VSA
Honderdeduisende ontstoke Pakistani’s regoor die land het Sondag die strate ingevaar teen die VSA, nadat 24 soldate in NAVO-lugaanvalle gesterf het. Die byeenkomste is deur die opposisie en regse Islamitiese groepe in die groot stede georganiseer. Dié land, met 167 miljoen mense, se opposisie teen die regering se bande met die VSA is sterker as
US stel rassisme as meriete voor
Die Universiteit van Stellenbosch het sy besluit om ‘n student wat aansoek gedoen het om toelating tot die mediese skool te weier, nadat hulle ontdek het dat sy wit is, en nie bruin nie. Sy het verkeerdelik vermeld in haar aanlynaansoek dat sy bruin is. Die universiteit noem hulle besluit om die skrander wit aansoeker
COP17 skop af
Die Verenigde Nasies se klimaatsberaad, COP17, begin vandag in Durban te midde van talle oproepe dat groot besoedelende lande moet instem tot samewerking om ‘n wettige en bindende ooreenkoms te sluit om koolstofvrystelling teen 2015 te verminder. Leiers van die Europese Unie het gister aangedui dat hulle gewillig is om hulle verbintenis tot die Kioto-protokol
Bekende boer sterf in nog ‘n plaasaanval
Die Volksblad berig dat die eienaar van die vulstasie Tom’s Place buite Bloemfontein Saterdagaand in ‘n plaasaanval doodgeskiet is. Thomas Ferreira (54), ‘n boer, het ook die bekende oord, wat sigbaar is van die N1-hoofroete, bedryf. Sy lyk is deur sy suster en werkers sowat 500 meter van die huis gevind. Ferreira het alleen op
ANC gaan van krag tot krag, sê Mantashe
Die ANC gaan 2012 met volle krag tegemoet, het die sekretaris-generaal van die regerende party, Gwede Mantashe, Saterdag gesê. “Ons het ‘n gesonde organisasie… die ANC groei,” het hy gesê by ‘n vergadering van die party se nasionale uitvoerende komitee (NUK) by die Philip Saunder’s-oord buite Bloemfontein in die Vrystaat. Mantashe se kommentaar volg op
Johannesburg op ’n trapfiets
{jathumbnail off} Die fiets het ’n paradoks geword. Dis tegelyk ’n vervoermiddel vir die armes en ’n speelding vir viertrekvoertuigeienaars. En dis laasgenoemde en hul rygoed wat verlede Sondag ’n parkeerterrein in Midrand vervuil vir die wegspring van Johannesburg se grootste fietsren. ’n Gebeurtenis soos die 94.7-fietsren waarin 25 000 fietsers vir ’n paar
Interessantheid oor Swart Dinsdag
Wat het julle verwag? Die skrif was aan die muur van meet af aan; het julle nie gesien wat ten noorde van ons gebeur het nie? Die interessantheid kom daarby in dat van die blinkogeges hierdie muilband vergelyk met die inperking van sekere publikasies deur die vorige regering. Dit is nie so nie – die
‘Stop antiblanke rassisme!’ voor SA ambassade in Den Haag
{jathumbnail off} Voorpost heeft actie gevoerd bij de Zuid-Afrikaanse ambassade in Den Haag. Aanleiding voor de actie zijn de toenemende aanvallen in Zuid-Afrika op de blanke bevolking. Boeren worden mishandeld, vermoord of verjaagd. Was de pers en politiek ooit zo verontwaardigd over het apartheidssysteem, nu zwijgt men in alle talen. Voor Voorpost reden op post
Lees verder: ‘Stop antiblanke rassisme!’ voor SA ambassade in Den Haag
