Eugene de Kock vir parool oorweeg

Die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder en veroordeelde moordenaar Eugene de Kock gaan vir parool oorweeg word, het die departement van korrektiewe dienste gesê.  “[Die verhoor] sou Woensdag plaasgevind het, maar dit is uitgestel,” het woordvoerder Phumlani Zimiya aan die nuusagentskap Sapa gesê. Ximiya kon nie dadelik verduidelik hoekom die verhoor uitgestel is nie en kon ook nie

Lees verder: Eugene de Kock vir parool oorweeg

Italiaanse bewonderaar van Tolkien brand op swartes los

‘n Man het twee swart straatsmouse in Florence, Italië, doodgeskiet en drie ander gewond in ‘n wat as ‘n “rasse-aanval” beskryf word, voordat hy selfmoord gepleeg het. Gianluca Casseri (50), wat deur Italiaanse amptenare as ‘n “ekstremis” beskryf is, het sy motor naby die Dalmazia-plein in Florence parkeer, waarna hy met ‘n handwapen begin skiet

Lees verder: Italiaanse bewonderaar van Tolkien brand op swartes los

Regse Israeli’s wil swartes uitjaag

Regse Joodse betogers, gelei deur Dr Michael Ben Ari, het in Tel Aviv Sondag ‘n oproep gedoen vir die uitsetting van Afrikane en asielsoekers. Die betogers het versamel naby Levinsky Park in die suide van Tel Aviv, ‘n gebied wat deur die swart immigrante bewoon word. Die betogers het gedreunsing “Die mense eis die uitsetting

Lees verder: Regse Israeli’s wil swartes uitjaag

Suid-Afrika se maatskaplike sadisme

In die negentigerjare is Suid-Afrika onder Nelson Mandela gesien as moontlik die eerste ware demokrasie in Afrika. Hoe naïef was dit nie om te dink dat ‘n land met elf amptelike tale en meer as dertien etniese groepe deur ‘n eenvoudige stelsel van een-mens-een-stem tot ware demokrasie verhef kon word nie! Oor die afgelope weke

Lees verder: Suid-Afrika se maatskaplike sadisme

Amsterdamse koerant berig oor plaasmoorde

Die grootste koerant in Amsterdam, “Het Parool”, het enkele dae gelede ‘n lang artikel oor plaasmoorde en aanvalle op Afrikaners geplaas. Dit is die jongste in ‘n reeks mediaberigte in Nederland waarin geweld en diskriminasie teen Afrikaners ter sprake kom. Hier volg die artikel. ‘Politie en justitie zijn een grote, corrupte, rotte bende’ Afrikaner boeren

Lees verder: Amsterdamse koerant berig oor plaasmoorde

‘Dit was nie terroriste-aanval nie’

‘n Gewapende Marokkaan het op kersmarkkopers by ‘n markplein in die Belgiese stad Luik losgebrand, waartydens vier mense gedood is.  Die Vlaamse pers kon nog nie die dood van ‘n vyfde slagoffer, ‘n 18-maande-oue baba wat volgens The Telegraph later in die hospitaal oorlede is, bevestig nie. Die aanvaller het homself om die lewe gebring,

Lees verder: ‘Dit was nie terroriste-aanval nie’

Eerlike DA-LP van wangedrag aangekla

Die DA-LP Masizole Mnqasela is deur die party se federale regsraad van verskeie voorvalle van wangedrag aangekla, het die SABC Dinsdag berig. Mnqasela het teenoor die uitsaaier bevestig dat hy deur die voorsitter van die party se regsliggaam, wat dissiplinêre sake hanteer, geskakel is. Hy is ingelig dat klagtes teen hom geformuleer is. Hy het

Lees verder: Eerlike DA-LP van wangedrag aangekla

Toptien soektogte

Die toptien internetsoektogte van 2011 het gewys dat politiek en natuurrampe nie mense se verbeelding soveel aangryp soos advertensieveldtogte en glanspersone se skandes nie. Hier volg die lys van gewilde soektogte, wêreldwyd: iPhone Casey Anthony Kim Kardashian Katy PerryJennifer LopezLindsay Lohan“American Idol”Jennifer AnistonJapan AardbewingOsama bin Laden Die wenner van 2011 was nie eens ‘n persoon

Lees verder: Toptien soektogte