Die Demokratiese Alliansie is die wittes se party, het die sekretaris-generaal van die SAKP, Blade Nzimande, Saterdag gesê. “Die DA is ‘n party van wit madams en bosses [wit base],” het Nzimande by die ANC se nominasievergadering in Durban, KwaZulu-Natal, gesê. Nzimande het ook uitgevaar teenoor diegene wat sê daar is geen leierskap in die
Gerwel leef nog
Prof. Jakes Gerwel, voorsitter van Media 24 en verskeie maatskappye en opvoedkundige trusts, is in ‘n kritieke toestand ná ‘n hartoperasie, het sy familie Maandag gesê. Die Nelson Mandela-gedenksentrum het ‘n verklaring namens die familie uitgereik. “Ná mediaberigte dat professor Jakes Gerwel gesterf het, wil die Gerwel-familie bekend maak dat hy in ‘n kritieke toestand
Sweedse speelgoedketting doen weg met geslag
Een van die grootste speelgoedkettingwinkels in Swede het ‘n geslagslose Kersfeeskatalogus uitgestuur, een waarin seuns met poppe speel en meisies van speelgoedmasjiengewere hou. Die skuif het ‘n debat in Swede ontketen oor die korrekte plek van geslagsrolle. Top Toy se Kersfeeskatalogus is in Denemarke en Swede vir beide Toys R Us en BR versprei. Hoewel
SA se minderhede in Genève bespreek
Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus, vergesel deur mnr. Andre Fourie, Vryheidsfront Plus-stadsraadslid in Kaapstad, vertrek hierdie week na Genève Switserland om UNPO (Unrepresented Nations and Peoples Organization) se tweejaarlikse Kongres by te woon. Dr. Mulder is by die vorige kongres tot ‘n dagbestuurslid van die organisasie verkies. Die VF Plus gaan terselfdertyd
Wat het geword van die KP-stemmers?
Die Konserwatiewe Party, of beter bekend as die KP, was sterk Konserwatief en Nasionalisities. Die party was vir meer as 12 jaar die amptelike opposisie in Suid-Afrika. Die KP-kiesers was van jou mees konserwatiewe en nasionalistiese kiesers. Wat het van hulle geword na 1994? Die KP het in die 1987-verkiesing 574 502 stemme (26,6%) op
Separatiste vaar goed in Katalaanse verkiesing
Vier separatiste partye in Spanje se Katalonië lyk asof hulle saam ‘n meerderheid in die plaaslike verkiesings van Sondag gaan inpalm, het voorlopige resultate getoon, maar die belangrikste party sal waarskynlik ‘n paar setels verloor, wat moontlik sy poging om ‘n onafhanklikheid referendum uit te roep sal ondermyn. Met die helfte van die stemme getel,
Jasser Arafat se oorskot ondersoek
Palestynse amptenare het gesê hulle sal volgende week Jasser Arafat se lyk opgrawe om vas te stel of hy met ‘n radioaktiewe isotoop vergiftig is. Dié omstrede aankondiging kom nadat ‘n groep internasionale deskundiges in Ramallah aan die Wesbank byeengekom het om monsters van die oorskot van die Paelstynse leier se beendere en klere te
Sekere lewensbeskouings kan misleiding wees
Ek het al dikwels gewonder waarom dit vir baie mense so belangrik is om te fokus op die najaag van daaglikse plesiere en om hul kortsigtige materiële behoeftes te bevredig en waarom hulle nie erns daarvan maak om meer uit te vind aangaande belangriker sake soos die moontlikheid van lewe na die dood, die aard
Noord-Kaap brand deur Siener voorspel?
Die brand wat duisende hektare in die Noord-Kaap verwoes het is moontlik amper honderd jaar gelede deur Siener van Rensburg voorspel. Volgens oorlewering het hy kort voor sy dood gepraat van ‘n ontsaglike vuur by Andalusië, dit is in daardie tyd die Jan Kempdorp distrik gewees, wat die ergste brand sal wees wat die land
Sunnyside se donker kant
In die vorige eeu was Seepunt ‘n Mediterreense lushof waar welgesteldes in rus en vrede gewoon en gewone sterflinge enige tyd van die dag of nag veilig op die promenade langs die see kon wandel. In daardie beskaafde era het ons graag saans die winkelvensters aan Voortrekkerweg, van Goodwood tot Bellville, gaan kyk. In die
