Suid-Afrikaners verdraagsaam teenoor korrupsie

Negentig persent van Suid-Afrikaners voel dat korrupsie 'n lewenswyse in Suid-Afrika geword het, en 85 persent glo dat daar korrupsie op senior vlakke van die regering is.

Lees verder: Suid-Afrikaners verdraagsaam teenoor korrupsie

Sonpanele ‘n moet vir Duitse dorp

ImageMarburg, Duitsland, het die eerste dorp geword waar sonpanele 'n vereiste is vir nuutopgerigte geboue of geboue wat opgeknap word.

Lees verder: Sonpanele ‘n moet vir Duitse dorp

Massa neem die Grand Prix-voortou vir Ferrari

Felipe Massa het vir die eerste keer vanjaar die voortou in die Formule Een-kampioenskap by Magny Cours in Frankryk geneem.

Lees verder: Massa neem die Grand Prix-voortou vir Ferrari

Saoedi-koning blameer spekulante

Koning Abdoella van Saoedi-Arabië het spekulante aangeval by die olieprysberaade wat oor die naweek in Jedda gehou is en 'n beroep op groter

Image

Koning Abdoella

deursigtigheid in die markte gedoen.

Lees verder: Saoedi-koning blameer spekulante

Soweto-petroljoggie deur klante vermoor

ʼn Petroljoggie in Soweto is vandag deur klante vermoor wat verseg het om vir die petrol te betaal, het die polisie laat weet.

Lees verder: Soweto-petroljoggie deur klante vermoor