Berlyn vir ‘n tweede nag onrustig

Brandstigters het weer op die aanval gegaan in Berlyn, die hoofstad van Duitsland, Dinsdagaand, en ‘n reeks van ten minste 15 duur motors vir die tweede nag in ‘n ry, aan die brand gesteek. Polisie het gesê dat hulle alles wat hulle kan probeer om die aanvalle, wat ‘n gereelde kenmerk van die lewe in

Lees verder: Berlyn vir ‘n tweede nag onrustig

Rasseoorlog breek op UV-kampus uit

Swart en wit studente by die kampus van die Universiteit van die Vrystaat het mekaar Woensdag te lyf gegaan, nadat wit studente wat die orde wou bewaar, aangerand is. Die polisie moes tussenbeide tree om die groepe uitmekaar te hou. Polisielede moes drie keer van skokgranate gebruikmaak om die swart aanvallers onder beheer te bring.

Lees verder: Rasseoorlog breek op UV-kampus uit

SAUK soek nog R7 miljard

Die SAUK benodig glo ongeveer R7 miljard om ‘n omkeerstrategie te finansier. Die uitsaaier het alreeds R1,4 miljard gekry. Direksielede van die SAUK wat voor die parlementêre portefeuljekomitee oor kommunikasie verskyn het, moes verslag doen oor die herstruktureringsproses by dié organisasie. Verteenwoordigers van die tesourie het verlede week ‘n aansoek van die SAUK ontvang vir

Lees verder: SAUK soek nog R7 miljard

Bagasiediefstal by OR Tambo ’buite beheer’

Bagasiediefstal by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg is “buite beheer”, wat die reisigers dwing om van ander dienste as die Suid-Afrikaanse Lugdiens gebruik te maak, het uitvoerende hoof Siza Mzimela gesê. Diefstal by ander lughawens in Suid-Afrika is ook “baie hoog”, het Mzimela aan lede van die Toerismekomitee van die Parlement gesê. Lede

Lees verder: Bagasiediefstal by OR Tambo ’buite beheer’

Mugabe-opvolger sterf in brand

Solomon Mujuru, een van Zimbabwe se voorste mededingers om pres. Robert Mugabe op te volg, is dood, het sy familie Dinsdag gesê. Mujuru, die voormalige bevelvoerder van die nasionale weermag, is as een van die magtigste leiers in die land beskou. Volgens onbevestigde berigte is Mujuru laat Maandagaand tydens ‘n brand by sy huis in

Lees verder: Mugabe-opvolger sterf in brand

Kaapstad deur staking-chaos getref

Kaapstad se middestad is Dinsdag in chaos gedompel toe sowat 2 000 stakende munisipale werkers rommel in die strate gestrooi en paaie met brandende bande versper is. Motors wat in Adderleystraat se vensters is uitgeslaan en verkeer in die Kaapstadse middestad is tot stilstand gedwing. Vullisblikke is ook aan die brand gesteek. Die ontlustepolisie is

Lees verder: Kaapstad deur staking-chaos getref

Gautrein se kabels al weer gesteel!

Johannesburg – Die Gautreindiens tussen Hatfield, Pretoria en Centurion is weereens vanweë kabeldiefstal ontwrig, het die SAUK berig. Dit is die tweede keer binne ‘n maand wat dié treindiens weens kabeldiefstal ontwrig is. Die vervoerdiens sal weens watersysypeling ook nie tussen die Sandton- en Rosebank-treinstasies beskikbaar wees nie. ‘n Busdiens sal pendelaars egter na hul

Lees verder: Gautrein se kabels al weer gesteel!

Vergadering oor kantons en selfbeskikking op 3 September 2011

‘n Vergadering oor ‘n moontlike kantonstelsel om selfbeskikking op plaaslike vlak te verseker, sal op 3 September 2011 plaasvind. Die Ou Raadzaal op Kerkplein in Pretoria is die vergaderplek. Die vergadering sal om 10:00 begin en sal om 17:00 eindig. Parkering is beskikbaar in Schoemanstraat aan die linkerkant 100m oos van Paul Krugerstraat. Dit is

Lees verder: Vergadering oor kantons en selfbeskikking op 3 September 2011