Amerikaners se ondersteuning van hul weermag in Afghanistan het volgens ‘n opname van die New York Times en CBS News dramaties gedaal. Byna 70 persent van die respondente glo die Amerikaanse soldate moet nie daar wees nie. Dit is die hoogste vlak sedert 2009 wat aangeteken is, toe die vraag vir die eerste keer in
Turkse advertensie met Hitler maak opslae
‘n Turkse TV-advertensie het aanleiding gegee tot internasionale kritiek omdat Adolf Hitler daarin pryk om die deugde van ‘n “honderd persent manssjampoe te loof.” Kritici sê dit is afstootlik. Ten spyte van kritiek is dit steeds op die land se staatsbeheerde TV-netwerk te siene. Die 12-sekonde advertensie toon swart-en-wit beelde van Hitler in die lewering
Rassistiese t-hemp gedenk tiener
Die definisie van “cracker”, ‘n swart skelwoord vir witmense in die VSA, is blykbaar aangepas om bruines ook in te sluit. Trayvon se ondersteuners het ‘n T-hemp met die foto van die man wat die swart tiener Trayvon Martin geskiet nou beskikbaar gemaak in die kleinhandel. Soos gesien op die foto is die hemp van
Warm mikrofoon vang Obama uit
Onbewus daarvan dat ‘n mikrofoon aan was, het pres. Obama vir uitgaande Russiese president Dmitri Medwedef Maandag gevra vir ‘n bietjie ruimte tot ná sy [Obama] se herverkiesingsveldtog om te onderhandel oor missielafweerstellings. “Al hierdie kwessies, maar veral missielafweer, dit kan opgelos word, maar dit is belangrik vir hom om my ruimte te gee,” het
AU prys uittrede van Wade
Die Afrika-unie het Maandag die regering van Senegal geprys vir die vreedsame wyse waarop pres. Abdoulaye Wade uit sy amp getree het. Wade, wat nie in Sondag se verkiesing genoeg stemme op hom kon verenig om ‘n derde ampstermyn as president te dien nie, het sy teenstander, Macky Sall, gebel om hom geluk te wens
Trumpkinders van onetiese jag beskuldig
Zimbabwe se parke-owerheid het Maandag gesê die Amerikaanse eiendomsmagnaat Donald Trump se seuns was gelisensieer om wild te jag op ‘n reis twee jaar gelede, nadat foto’s van hul trofeë gelei het tot aanlynwoede. Trump se seuns Donald Junior en Eric het ‘n jagtog in Zimbabwe in 2010 onderneem. Hulle foto’s het hierdie maand op
LUR veroordeel protes by Kya Sands
Gauteng se LUR vir Gemeenskapsveiligheid Faith Mazibuko het die gewelddadige protes in Kya Sands, noord van Johannesburg Maandag veroordeel. Sy het gesê daar is prosedures wat gevolg moet word om toestemming vir optogte en byeenkomste te kry. “Dit is vir seker nie geregverdig dat iemand met geweld optree of die eiendom van ander lede van
Wouter Basson wou lewens red
Die kardioloog, dr. Wouter Basson verskyn weer voor die Raad vir Gesondheidsberoepe van SA Dinsdag om die oorblywende vier aanklagte van onprofessionele en onetiese gedrag te trotseer. Maandag het hy getuig dat sy betrokkenheid in apartheid Suid-Afrika se chemiese en biologiese oorlogvoeringsprogramme daarop gemik was om lewens te red. “Die riglyne is neergelê deur die
Rugby: Die Laastekwartierbewerasies en hoe om dit te voorkom
Oor die naweek is daar sewe Super Rugby-wedstryde gespeel en ses van die verloorspanne het ’n bonuspunt vir ’n goeie nederlaag gekry. Dit wil sê, hulle het met sewe punte of minder verloor. In hierdie ses wedstryde was die gemiddelde punteverskil net meer as vier per wedstryd. Suid-Afrikaanse spanne het in vier wedstryde meegeding, insluitende
Lees verder: Rugby: Die Laastekwartierbewerasies en hoe om dit te voorkom
Morele bankrotskap begin wys
‘n Plakkaat uit die tagtigerjare toe die weermag se teenwoordigheid ongewens was vanweë apartheid. Die weermag is weer terug in 2012 en die sentiment in die plakkerskampe is steeds anti-wit. Apartheid is 20 jaar gelede afgeskaf. Die nuwe generasie klipgooiers was toe nog nie gebore nie.Фильчаков прокурор харьков
