Suid-Afrika op ‘n mespunt
Oral waar mens tans in Suid-Afrika – of Sowjet-Afrika soos Joseph Secrève dit noem – reis, heers die gevoel dat 2007 ‘n waterskeidingsjaar gaan wees. Die wanorde en geweld in die land is nou erger as ooit in die geskiedenis, met die moontlike uitsondering van die Tweede Vryheidsoorlog.

Pawlik Morozof, die Boeremag en die SA polisie
Die aggressie waarmee die taakmaglede van die SAPD tekere gegaan het teen die bure van die Bogaards-gesin is ‘n interessante studie werd. Die sogenaamde "Boeremag", waarvan die bestaan nog amptelik bewys moet word, het letterlik die vyand geword waarmee die huidige Sowjet-Afrika sy moraliteit mee regverdig.

Ek skiet jou soos ‘n hond dood, oom!
Die nuus oor die inhegtenisname van die voortvlugtige Boeremaglede, Herman van Rooyen en Rudi Gouws, het die kollig geplaas op die SAPD se hoofsaaklik blanke taakmag wat hemel en aarde beweeg het om die twee weer agter tralies te kry.

Die morele absolutisme van rasvermenging
Een van die eienskappe van ons revolusionêre samelewing is dat die universiteite en die media toenemend deur ‘n soort revolusionêre roes verteer word. Die grootskaalse verandering wat ons tot dusver beleef het, is nie genoeg nie. Die revolusie moet altyd verder en verder gevoer word, op politieke en maatskaplike vlak, maar ook en toenemend op biologiese vlak. Toevallig sien ek nou die dag ‘n artikel deur ene Desmond Painter van die Stellenbosse Universiteit wat ‘n pleidooi lewer dat Sewendelaan op TV gebruik moet word om die bevolking te breinspoel om biologiese rasvermenging te aanvaar.

ANC se landsbestuur stort in duie – HNP
Die eerste politieke party wat reageer op die nuwe elektrisiteitskrisis is die HNP. Volgens mnr. Louis van der Schyff, hoofsekretaris, "is die ANC se landsbestuur besig om in duie te stort".

SA ervaar elektrisiteitskrisis – Eskom
Suid-Afrika het te min elektrisiteit om in die vraag te voorsien, het Eskom vandag aangekondig.
"Eskom ervaar onbeplande kragonderbrekings van 4600 MW as gevolg van tegniesesentraleprobleme. Dit is 3000 MW hoër as die verwagte syfer vir die huidige tydperk," het die maatskappy se direkteur: verspreiding, Jacob Maroga, in ‘n verklaring gesê.

Die rykdom van ellende
Chinua Achebe en hoe die Bantoe hom in sy eie vernedering en nederlaag verlustig.

Tegnofiel of tegnofoob?
Verruil eerder jou multimediahandtoestel vir ‘n vulpen.

Bogaardse: Waar is mev. Suzman nou?
Die nuus dat ‘n boere-egpaar van Nylstroom, Jaco en Bess Bogaards, tans sonder verhoor op Warmbad aangehou word, is op sy minste kommerwekkend. Die Bogaardse word beskuldig van “hoogverraad, terrorisme en dat hulle glo hulp verleen het aan voortvlugtige verdagtes.”