Verraai u volk – stem gerus DA!

Afrikaners beskik oor ‘n heroïese geskiedenis – of níé. Want vir elke volksheld tydens die Groot Trek of Vryheidsoorloë was daar dalk ‘n papbroek en volksverraaier wat wou weghardloop of lustig met die vyand saamgewerk het, dikwels vir eie gewin. In ANC-Suid-Afrika word Afrikanerverraaiers as’t ware op die hande gedra. Hulle is die nuwe helde

Lees verder: Verraai u volk – stem gerus DA!

ET se geslagsdele was ontbloot

Die eerste persoon wat die lyk van die vermoorde AWB-leier, Eugene Terre’Blanche, gesien het, sê sy lyfband was los en sy geslagsdele was ontbloot. Die eerste ding wat Robert van Heerden, paramedikus, gesien het toe hy in die slaapkamer kom, was ‘n plas bloed op die grond, het die rondgaande hof op Ventersdorp Vrydag gehoor.

Lees verder: ET se geslagsdele was ontbloot

Droewige kerstyd wag

‘n Ekonoom van KADD Capital, Elize Kruger sê Suid-Afrikaanse huishoudings staar ‘n droewige feestyd in die gesig, terwyl verbruikersbesteding onder verdere druk verkeer. Kruger sê die grootste sondebokke wat verbruikers se sak ruk, sluit in hoër elektrisiteits- en watertariewe, terwyl voedselpryse ook skerp gestyg het. Sy sê dit word vererger deur die toename in werkloosheid.

Lees verder: Droewige kerstyd wag

George in oproer

Minstens 58 mense is gedurende betogings teen swak dienslewering in die Thembalethu-township buite George in hegtenis geneem, het die polisie in die Suid-Kaap Donderdag gesê. “Ons het die mense Woensdag vir openbare geweld in hegtenis geneem. Hulle het heelwat eiendom beskadig en vier polisiebeamptes is beseer,” het kapt. Bernadine Steyn gesê. “‘n Polisiesersant is Woensdag

Lees verder: George in oproer

Saak teen Ratte teruggetrek

Die belaglike klagtes teen oudkmdt. Willem Ratte en vyf van sy medebeskuldigdes is stilletjies teruggetrek. Geen redes daarvoor is op die klagstaat of in die hof aangevoer nie. Ratte, wat destyds met die Pro Patria- en die Suiderkruis-medaljes vereer is, is een van die mees gerespekteerde oud-soldate in Suid-Afrika. Die groep het tereggestaan op drie

Lees verder: Saak teen Ratte teruggetrek

Skokkende studie oor verkragting

Prof Rachel Jewkes het ‘n omvattende studie namens die Mediese Navorsingsraad (MNR) onderneem om Suid-Afrika se verkragtingsprobleem te ondersoek. By die forum van die seksuelegeweld-navorsingsinisiatief in Kaapstad het Jewkes gesê daar is geen bewyse dat geweld teen vroue aan die afneem is nie. “Van April verlede jaar tot Maart vanjaar is 56 272 verkragtings aangemeld,”

Lees verder: Skokkende studie oor verkragting

Apartheid se werklike balansstaat

Die aannames wat prof. Anton van Niekerk en Eusebius McKaiser vir hul argument oor “wit skuld” maak, mag van toepassing wees op die apartheidsmite soos dit kwaadwillig deur Trevor Huddleston en ander geskep is. Dit strook egter nie met enige redelike ontleding van die SA geskiedenis nie.  In weerwil van apartheid, het swartmense in Suid-Afrika geweldig by die Westerse

Lees verder: Apartheid se werklike balansstaat

Kaapstad, die wêreld se moordhoofstad

Met 41 moorde per 100 000 inwoners, is Suid-Afrika se tweede grootste stad, Kaapstad, die moordhoofstad van die land. Die koers is hoër as die nasionale gemiddeld volgens ‘n nuwe verslag. Die Global Study on Homicide report deur die VN se Kantoor vir Dwelms en Misdaad (UNODC) sê moord is een van die grootste oorsake van

Lees verder: Kaapstad, die wêreld se moordhoofstad