Met die sg. Vryheidsparkstigting se beoogde seminaar (georganiseer deur Vryheidsparkdirekteur Wally Serote) oor die Skandmuur (sg. Muur van Herinnering) en moontlike insette deur Afrikaners, berei die ANC nog ’n hinderlaag voor waartydens daardie organisasie die Afrikaner kan verneder.
Boikot skandmuurseminaar

Anton Barnard se skrywes het my aandag daarop gevestig dat dieselfde Johan Pienaar wat my nog laas van haatspraak aangekla het by die Menslike Onregkommissie dit nou op hom geneem het om