Bejaardes op plaas aangeval

Die bejaarde Roodt-egpaar van die plaas Blaauwbank, tussen Lichtenburg en Mafikeng, is Sondagoggend deur swartes aangerand, vasgebind en beroof. Izak Roodt (85) en sy vrou, Rita (79), het ligte beserings opgedoen toe drie gewapende swartes hulle oorval het. Daar is ‘n delwery op die plaas. Lees verder. устройство акбФільчаков Олександр Васильович прокурор

Lees verder: Bejaardes op plaas aangeval

ANCYL en die tweestadiumrevolusie

Onlangs skryf Anton Barnard dat ‘n revolusie nie vanuit swart geledere nie, maar wel vanuit wit middelklasgeledere verwag moet word. Ek het heelwat waardering vir Anton Barnard se goed bereneerde menings en geniet sy passievolle skrywes. Met respek wil ek dus met hom verskil oor die waarskynlikheid, aldan nie, van ‘n “swart revolusie”. Binne die

Lees verder: ANCYL en die tweestadiumrevolusie

Nasperskoerant publiseer leuens en antiwit haat

Terwyl liters ink oor die afgelope weke gestort is oor die redaktrise van City Press, Ferial Haffajee, wat deur Eric Miyeni van The Sowetan aan sogenaamde “haatspraak” blootgestel is, is nóg Haffajee nóg City Press onskuldig wanneer dit by die verspreiding van leuens en antiwit haatpropaganda kom. Tot redelik onlangs het City Press die radikale

Lees verder: Nasperskoerant publiseer leuens en antiwit haat

Kitsbendes teister stede in VSA

Hierdie week in Germantown, Maryland, in die VSA, het dit minder as ‘n minuut vir ‘n sogenaamde “flash mob” of kitsbende van swart tieners geneem om op ‘n 7-Eleven toe te sak, rakke te plunder en goedere ter waarde van honderde dollars te steel. Dit gaan veel langer neem vir die polisie in Montgomery County

Lees verder: Kitsbendes teister stede in VSA

Jihadis dreig Amerikaanse TV-aanbieder

‘n Jihadis het ‘n beroep op Moslems gedoen om die Amerikaanse TV-aanbieder David Letterman te vermoor. Die man wat in heilige moslem stryd glo, sê Letterman se tong moet gesny word nadat die aanbieder ‘n grap gemaak het oor ‘n Al-Kaïda-leier wat in Pakistan om die lewe gebring is. Dié inligting is deur die Amerikaanse

Lees verder: Jihadis dreig Amerikaanse TV-aanbieder

Stakers verwoes R92 000 se asblikke

Stakende munisipale werkers het R92 000 se plastiek-asblikke verwoes in Kaapstad sedert hulle Maandag begin staak het vir loonverhogings. Die Kaapstad se metro het Donderdag gesê data oor die skade wat die stakers aangerig het, word ingesamel vir gebruik in dissiplinêre verhore. “Hierdie inligting sal gebruik word vir dissiplinêre verhore en om kostes van die

Lees verder: Stakers verwoes R92 000 se asblikke

Paaie by Kemptonpark toe weens oproer

Paaie in Tembisa naby Kemptonpark in die ooste van Johannesburg is Vrydag deur honderde ontstoke oproermakers versper, het die SAUK berig. Volgens die SAUK is die sowat 700 oproermakers ontstoke oor ‘n gebrek aan elektrisiteit. Mveli Nhlapo, woordvoerder van die Ekurhuleni-metropolisie, het gesê alle hoofweë wat na die gebied lei, is vir verkeer gesluit en

Lees verder: Paaie by Kemptonpark toe weens oproer

Dodelikste aanval op Israel sedert 2008

Sewe mense is dood en 26 gewond in drie aanvalle deur gewapende aanvallers Donderdag in die suide van Israel. Die aanvalle was enkele meter van die Egiptiese grens, wat tot gelei het tot die vermoede dat die mortieraanval uit Egipte afkomstig is. Israel het gesê die aanvallers het die land van die Palestynse Gasastrook via

Lees verder: Dodelikste aanval op Israel sedert 2008

Antiblanke rassisme en ‘Durban III’

Aanstaande maand vind daar weereens ‘n opvolgkonferensie in New York plaas ná die sogenaamde Wêreldkonferensie teen rassisme wat in 2001 in Durban gehou is. Vandaar dan ook die benaming van die New Yorkse konferensie teen rassisme wat as “Durban III” bekendstaan. ‘n Vorige opvolgkonferensie, “Durban II” is vanaf 20 tot 24 April 2009 in Genève

Lees verder: Antiblanke rassisme en ‘Durban III’