‘Nieuw Holland in Zuid-Oost-Afrika’

Piet Retief, wat in die sesde grensoorlog alles verloor het, wou nie dadelik aan die trek deelneem nie, en het eers met die luitenant-goewerneur, Andries Stockenström, onderhandel, maar vergeefs. Op 2 Februarie 1837 verskyn sy manifes in die Graham’s Town Journal, waarin hy sê dat die trekkers weens die landsbeleid geen vooruitsigte in die Kolonie

Lees verder: ‘Nieuw Holland in Zuid-Oost-Afrika’

Die verdwyning van Afrikaans, ‘n Nederlandse stem

Martin Bosma oor Afrikaans. Bosma is ‘n lid van die Nederlandse parlement sedert 2006 vir die PVV en fokus op hoër onderwys, media en kultuur. Hy het voorheen gewerk as ‘n joernalis en ook as ‘n sekretaris vir die Groep Wilders. Onlangs ging een veronruste tweet rond. „Alle vergaderingen in de Tweede Kamer staan nu

Lees verder: Die verdwyning van Afrikaans, ‘n Nederlandse stem

VSA belowe hulp aan Libiese rebelle

President Barack Obama beoog om nagenoeg R170 miljoen se toerusting aan die Libiese rebellemagte te skenk. Die rebellegroepe gaan ‘n besending voertuie, ambulanse, mediese toerusting, koeëlvaste baadjies, verkykers en radio’s van die VSA-regering ontvang. Geen wapens sal egter aan die rebellemagte verskaf word nie. Intussen het Frankryk militêre adviseurs na Libië gestuur om die magte

Lees verder: VSA belowe hulp aan Libiese rebelle

Afriforum daar vir ‘kameras’

Julius Malema, die ANC-jeugliga se president, het Woensdag gesê AfriForum het die haatspraaksaak teen hom aanhangig gemaak omdat hulle daarvan hou om in die kollig te wees. Tydens kruisondervraging deur Adv. Martin Brassey SC, regsverteenwoordiger van AfriForum, het Malema gesê die saak teen hom is net “goedkoop politiekery” en AfriForum wat “grootpraat”. “Julle het hierheen

Lees verder: Afriforum daar vir ‘kameras’

Egipte en Iran smee nuwe bande

Iran en Egipte se nuwe regering het Maandag te kenne gegee hulle sal vinnig beweeg om dekades van swak verhoudings te herstel. Dié stap bekommer die VSA, Israel en Saoedi-Arabië dat die nuwe toenadering die brose balans in die Midde-Ooste mag ontwrig. Iran het gesê hulle het ‘n ambassadeur aangestel na Egipte vir die eerste

Lees verder: Egipte en Iran smee nuwe bande

Terreuraanvalle neem af

Die aantal terreuraanvalle in die Europese Unie was verlede jaar slegs 249 – ‘n daling van 21,2%, vergeleke met die vorige jaar, het Europol Dinsdag gesê. “In 2010 is 249 terreuraanvalle in nege lande van die Europese Unie aangemeld,” het Europol in ‘n jaarlikse verslag bekend gemaak. Sewe mense is dood in dié aanvalle. Meeste

Lees verder: Terreuraanvalle neem af

Zuma sal optree teen Shiceka

Pres. Jacob Zuma het gesê daar is genoeg rede om op te tree teen Sicelo Shiceka, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, oor bewerings dat hy belastingbetalers se geld misbruik, het The Star Dinsdag berig. “Daar sal geen huiwering wees as die bewerings waar is nie. Absoluut geen huiwering nie. Ek het dit in

Lees verder: Zuma sal optree teen Shiceka

Verdien ANC-politici betrokke by seksskandale ons respek?

Die nuus dat die Britse oliemaatskappye, veral BP en Shell, regstreeks by die beplanning van die inval in Irak betrokke was, het vir eens en altyd die internasionale knoeiery van Groot Brittanje ontbloot. ‘n Land wat bereid is om te lieg en ander lande aan te val, bloot terwille van oliekonsessies, is nie net gewetenloos

Lees verder: Verdien ANC-politici betrokke by seksskandale ons respek?