{jathumbnail off} Die Italianers noem dit Panzanella. Rooster vier tot ses snye Italiaanse brood liggies vir vier tafelgenote en breek of skeur dan in stukkies. Meng met een rooi soetrissie, ‘n klein komkommer en ‘n klein rooi ui, alles in skywe gesny. Sny 8 klein tamaties in kwarter en voeg by. Skeur ‘n paar basiliekruidblare
Tim du Plessis lei sy lesers na hul ondergang
Tim du Plessis, redakteur van Beeld, skryf verlede week: “(Jansen se) planne om die UV te ‘transformeer’ gaan daardie universiteit vinniger verengels as wat onder sy voorgangers gebeur het. Dis ‘n tragedie en rampspoedig vir Afrikaans, maar dis sy en die bestuur se prerogatief om die universiteit op daardie koers te vat.” Ek is verlig
Els het goed begin, maar Poulter wen
Ernie Els, het gemik na sy eerste wen van 2009, met ‘n goeie begin by die Singapoer-ope, maar Ian Poulter het met die louere weggeloop. Hy het die Singapoer-ope met een hou gewen. Die Engelse speler, wat reeds in die eerste ronde die voortou geneem het, het op 274 – tien houe onder baansyfer –
Engelandtoer gaan ‘groot’ wees
Mickey Arthur, die Protea-afrigter, sê Engeland se toer na Suid-Afrika gaan ‘n groot een vir sy span wees en dat hulle nie ‘koud’ sal wees soos tydens die Kampioenetrofeereeks nie. “Ons was net bietjie ‘verroes’ tydens daardie toernooi,” het Arthur gesê. Die Engelse span het Sondag in Suid-Afrika aangekom en sal in twee T20-internasionale wedstryde,
Spies bly vingeralleen
Pierre Spies het Maandagaand vir ‘n operasie gegaan nadat hy homself vroeër die middag tydens ‘n oefensessie beseer het. Spies is weens ‘n vingerbesering uit die Springbok-groep, wat eersdaags na Europa gaan toer, onttrek. Jean Deyzel van die Sharks sal vir Spies gedurende die eersdaagse toer deur Europa vervang. ручной пневмоинструментОлександр Фільчаков прокурор
Zuma ontmoet Namibiese ampsgenote
President Jacob Zuma sal vandeesweek samesprekings in Pretoria voer met sy Namibiese eweknie, pres. Hifikepunye Pohamba. ‘n Verklaring deur die president se kantoor het gesê Zuma sal bygestaan word deur Maite Nkoana-Mashabane, die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, sowel as nege regeringsministers en amptenare van verskeie staatsdepartemente. Die samesprekings sal ‘n geleentheid bied om
‘Alle blankes is rassiste’
Channel 4, ‘n Britse televisiekanaal, het dié week met ‘n nuwe program afgeskop waarin daar gewys word dat alle blankes rassiste is. ‘n Amerikaanse onderwyseres en ‘n anti-rassisme aktivis het die uitdaging van Channel 4 aanvaar om te bewys dat alle wit Britte bevooroordeeld is teenoor anderskleuriges. Jane Elliott, 76, wat ook bekendstaan as The
Russe simuleer aanval op Pole
Dokumente wat deur ‘n toonaangewende Poolse nuustydskrif, Wprost, in die hande gekry is, bevestig dat Rusland en Belarus gedurende ‘n gesamentlike militêre oefening, ‘n gesimuleerde aanval op Pole uitgevoer het. Die oorlogspeletjies, wat glo in September gehou is en ongeveer 13 000 soldate van Rusland en Belarus ingesluit het, het Pole erg onthuts gelaat. Die
Hamid en Hillary
{jathumbnail off} online rouletteлобановский александр харьков
VN ontruim personeel uit Pakistan
Die Verenigde Nasies het Maandag gesê dat hulle hul internasionale personeel uit noordwes Pakistan gaan onttrek as gevolg van die veiligheidsituasie wat daar heers. “Hulle sal onmiddellik verplaas word,” het Ishrat Rizvi, ‘n VN-woordvoerder gesê. Ban Ki-moon, die sekretaris-generaal, het ‘n veiligheidstoestand, bekend as Fase IV, in die provinsies aan die noordwestelike grens en federaal
