Chaos het uitgebreek by die Universiteit van Fort Hare in Alice in die Oos-Kaap toe die polisie met rubberkoeëls op studente losgebrand het. Die studente kla reeds ‘n geruime tyd oor die gebrek aan water en elektrisiteit in koshuise by dié universiteit. Die polisie het die studente met rubberkoeëls en skokgranate uiteengejaag nadat hulle buitebande
Registreer vir vergadering oor selfbeskikking op 3 September
Soos reeds voorheen hier op Praag berig is, vind daar op 3 September 2011 om 10.00 ‘n belangwekkende en geskiedkundige vergadering oor selfbeskikking en ‘n kantonstelsel in die Ou Raadzaal, Kerkplein, Pretoria, plaas. Sitplekke is beperk, daarom moet u so gou moontlik by hierdie webwerf vir die vergadering registreer: Sover moontlik moet ten minste een
Lees verder: Registreer vir vergadering oor selfbeskikking op 3 September
Maafa 21, wit volksmoord op swartes
Regse godsdienstige groeperinge in die VSA probeer die afgelope paar jaar om die morele gesag van die swart burgerregtebeweging met toepaslike konserwatiewe multikulturele politiek te beantwoord. Dit is ‘n gewaagde strategie, gegewe dat Christelike konserwatisme in die wit Suide gesmee is as ‘n front teen rasse-integrasie in skole. Die beweging kan nie met veel suksesse
Die post-1994-dubbeldinkery
Ek het onlangs begin om ‘n amperse verslawing te ontwikkel, maar gelukkig is hierdie ‘n relatief skadelose. Dis aan oudioboeke. Daar bestaan hope klassieke boeke wat gratis beskikbaar is om van die internet af te laai, byvoorbeeld boeke van Dostojewski en Kafka. Een van die boeke wat ek onlangs afgelaai het, is Orwell se 1984.
Gaddafi is soek
Gesoek: Kol. Moeammar Gaddafi, alias “Broeder Leier”, alias “Gids tot die Revolusie”. Die Libiese diktator was Maandag soek terwyl klein groepies van sy soldate ‘n laaste, nuttelose poging aangewend het om beheer oor die hoofstad te behou. Die rebellemagte het die grootste dele van Tripoli met ‘n knyptangbeweging oorgeneem wat sowat 48 uur tevore van
Kragopstand broei in Kroonstad
Swart inwoners van Kroonstad en Maokeng het Maandag betoog oor ‘n gebrek aan krag, het die polisie in die Vrystaat gesê. Maseleka Langa, polisiewoordvoerder, het gesê inwoners het omstreeks 10:00 in Maokeng begin saamtrek. Hulle het die hoofstraat met klippe en ander voorwerpe afgesper. Hy het gesê die groepe het deur Maokeng beweeg en inwoners
Afrikaners bestaan nie? – ope brief aan Pierre de Vos
Geagte prof. De Vos, Ek kyk nie gewoonlik na die SAUK se programme nie, aangesien ek my nie vrywillig aan die huidige bewind se propaganda wil blootstel nie, maar gisteraand het ek die laaste tien minute van “Fokus” onder oë gehad. Die gaste by die bespreking was tipies SAUK: uself, Max du Preez en
Lees verder: Afrikaners bestaan nie? – ope brief aan Pierre de Vos
Vogue gegysel oor ‘slawe-oorbelle’
Vogue Italia het op 5 Augustus ‘n artikel en beeldmateriaal oor “slawe-oorbelle” gepubliseer wat groot ontsteltenis veroorsaak het. “Juwele het nog altyd geflankeer met ronde vorms, veral met die maak van oorbelle. Die mees klassieke modelle is die slaaf- en kreoolse-style van goue hoepels,” skryf Anna Bassi. Bassi gaan voort: “Dit is ‘n verwysing na
SA help Gaddafi glo nie
Daar is geen sprake daarvan dat Suid-Afrika enige vorm van ondersteuning aan die Libiese leier, Moeammar Gaddafi, bied nie, het die minister van internasionale betrekkinge Maandag gesê. “Ek is verstom oor die insinuasie dat Suid-Afrika enigeen help,” het me. Maite Nkoana-Mashabane, in reaksie op ‘n vraag of Suid-Afrika die Libiese leier bystaan, gesê. Vliegtuie is
Boesak steun Tutu se anti-wit belasting
Die welvaartbelasting op wittes wat emeritus aartsbiskop Tutu verkondig, is deur Alan Boesak steun toegesê. Hy het gesê groot ongelykheid heers in Suid-Afrika, met die elite wat ‘n driekwart van die welvaart inpalm en die arm massas net 6% tot 8%. Hy het gesê: “Mense moet verstaan: Sonder maatskaplike geregtigheid sal versoening nooit gebeur nie.” Die
