Hammurabi se kode
Tydskaal van die wêreld se oudste wette
- 2350 v.C. Urukagina se wette
- 2050 v.C. Ur-Nammu se wette
- 1700 v.C. Hammurabi se wette
- 1300 v.C. Die Tien Gebooie
Voorwoord byHammurabi se regskode
Wanneer Anoe1 die Verhewene, Koning van die Anoennaki, en Bel2, die heer van Hemel en aarde, wat die lot van die land bepaal, wys Mardoek3, die oppermagtige seun van Ea4, God van regverdigheid, heerser oor aardse mense, en verhoog hom onder die Igigi5, hulle het Babilon op sy roemryke naam geroep, dit groot gemaak op aarde, en 'n ewige koninkryk daar vestig, waarvan die onderbou so stewig soos dié van die hemel en aarde gelê is; daarna het Anoe en Bel my, Hammurabi op die naam geroep, die verhewe prins, wat God gevrees het, om 'n bewind van regverdigheid in die land tot stand te bring, om die goddelose en die kwaaddoeners te vernietig; sodat die sterke nie die swakke skade kon berokken nie; sodat ek oor die swartkopmense kon heers soos Sjamasj6, en die land verlig, om die welstand van die mensdom te bevorder.

Lees verder: Mesopotami? – die regskode van Hammurabi